Hi Khagiso II,
Baie dankie,
Ja, daai is n pynlike onderwerp. Ek is bly hy het reg gekom. Ek sleep n bushbaby veld waentjie. Maar die Patrol is so groot ek is seker ek gaan regkom sonder om te sleep.
Het n jurgens escape karavaan gehad tot middel die jaar. Moet se die diesel prado het hom lekkerder gesleep as de 4l Navara. Het hom verkoop weens die groot ding saam sleep oraal. Dit keer n ou om oraals langs die pad net sommer van die pad af tegaan en te gaan loer wat doer aan gaan. Jy moet hom heeltyd In berekening hou as jy roetes beplan. En hy is swaar. Ek verkies om nie te sleep nie. Maar met 3kido's is dit moeilik. Het altyd bagaasie spasie nodig.
Die bushbaby en ek kom al n lang pad saam. Taai waentjie daai. Toe ek die sinkplaat pad tussen Ashkem en Hot as he'll met hom gery het, en hy nie uit mekaar geval het nie, het ek nuwe respek vir hom gekry.
