Page 2 of 2

Re: Seat Covers

Posted: 06 Jan 2014 20:06
by duvj
Hi Frikkie

Het my Escape Gear sitplek oortreksels Desemder opgesit. Ek is baie beindruk, baie netjies en goeie passing. Ek het deur iwarehouse.co.za gekoop, prys was beste wat ek kon opspoor. Dit neem so 10 werksdae om te vervaardig, hulle hou nie vooraad nie. Die verskeping was gratis direk van Escape Gear self af. Escape Gear se oortreksel vir die spaarwiel is baie netjies en is nie duur nie.

Johann Duvenage

Re: Seat Covers

Posted: 06 Jan 2014 21:37
by Fred79
Hi dankie julle almal vir die tips.

Ek sal so bietjie navraag doen. Het engie van julle dalk 'n foto of twee van die patrol met die seat covers?

Groete

Re: Seat Covers

Posted: 09 Jan 2014 00:04
by JoshJ
Hi Fred,

volg die link. dis my foto's. Escape gear seat cover en takla matte en load liner.

http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=53&t=4243

Money well spend. sit mooi. en voel lekker. my dogter het nou die dag tropica koeldrank gemors. toe ek dit sien was dit al droog. het dit net met n klam lap af gevee. geen merk agter gelaat nie. ook nie nodig gewees om te skrop nie.

Re: Seat Covers

Posted: 09 Jan 2014 09:23
by Chris Skinner
Josh, waar kry jy die rubber mat wat agter le.

Re: Seat Covers

Posted: 09 Jan 2014 22:09
by ChristoSlang
I have a complete set from Takla in Chuck - seat covers, footwell/floor covers and the boot liner. Been in for almost five years now, looks brand new :thumbup:

Chris, daai vloermat is die "Takla loadbin liner". As jy Hennops toe gaan die 18de kan jy kyk hoe lyk Chuck s'n...

Re: Seat Covers

Posted: 10 Jan 2014 07:23
by Chris Skinner
Cool, Thanks!

Re: Seat Covers

Posted: 12 Jan 2014 11:58
by JoshJ
Hi Chris,

daai is n takla load liner. soos christo se.

kontak:
Willem Heath
Manager
Ganis Tyre Centre Ogies CC
Tel. (013) 692 6942
Fax. (013) 692 6074
Cell 083 713 8356
Email: willem.heath@4x4seatcovers.co.za

hul gee 10% afslag vir 4x4 community forum lede en courier enige plek in die land. baie goeie diens. het hulle al n paar keer gebruik. :mytwocents:
hul doen ook escape gear.

Re: Seat Covers

Posted: 12 Jan 2014 16:19
by Chris Skinner
Thanks, will try that!

Re: Seat Covers

Posted: 12 Jan 2014 19:29
by Fred79
JoshJ wrote:Hi Fred,

volg die link. dis my foto's. Escape gear seat cover en takla matte en load liner.

http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=53&t=4243

Money well spend. sit mooi. en voel lekker. my dogter het nou die dag tropica koeldrank gemors. toe ek dit sien was dit al droog. het dit net met n klam lap af gevee. geen merk agter gelaat nie. ook nie nodig gewees om te skrop nie.

Hi Josh

Dankie man, dit lyk sommer baie mooi! Ek gaan hulle maar koop as ek Maart SA toe kom.

Re: Seat Covers

Posted: 16 Jan 2014 17:29
by Overdrive
Cheap seat covers? Go to Game. Buy 4 sets for half the price of the fancy off road ones. They even come with racing stripes! :woo: