Page 2 of 2

Re: De wild de

Posted: 17 Nov 2013 17:18
by bogeyman
Dankie Andre. Was n lekker dag by De Wild.
Kon die mods op my GQ lekker toets. En dit werk briljant.

Hier is twee prentjies.
Sal more n paar snapshots van die videos ook post.

Re: De wild de

Posted: 17 Nov 2013 17:40
by Stefan
Lyk lekker! Watter mods het jy gemaak Chris?

Re: De wild de

Posted: 17 Nov 2013 19:40
by bogeyman
Stefan,
Daar is n thread elders met nog info.
Het die ou gq coils met gu coils vervang , nuwe powerbrake skyfremme in Tjm gold skokbrekers.
Dit werk baie goed.

Re: De wild de

Posted: 17 Nov 2013 20:19
by bogeyman
More pics.

Re: De wild de

Posted: 17 Nov 2013 21:04
by Tinus lotz
Daai 4.5 GQ is n legend. .... :thumbup:

Re: De wild de

Posted: 18 Nov 2013 17:47
by andredurand
Chris ekis bly jy het dit geniet dit was baie lekker en ek was bly jy kon al jou mods uit toets :blonde: :thumbup: :thumbup: :thumbup: