Page 2 of 3
Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion
Posted: 06 Nov 2013 06:33
by Gerrit Loubser
Baie dankie

.
Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion
Posted: 06 Nov 2013 14:24
by raka
Die eienaar vd Patrol was gister hier by my met sy Patrol 4.8 !!!
Dis n skoon kar, 2004 model, 05 geregistreer. Het nog n oordentlike dashboard !
TJM suspension en die Redback bulbar. Die kar lyk rerig goed en ek dink dis n bargain. As iemand belangstel, pm my dan stuur ek sy nommer vir jou. Ek sal deur ons dealership kan help met finansiering teen n geringe fooi
Groete Raka
Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion
Posted: 06 Nov 2013 17:11
by PathMaker
Hi there
Just a reminder if you are interested in our previous post.
Hi Everyone.
If anyone is interested in buying a Patrol and would like to have it evaluated before purchase, give Graham a call.
Graham will check it out from top to bottom, inside and out and give you his professional opinion.
Ask the seller to bring it to us, and you can tag along of course, and get first hand information on possible further expenses.
If the seller refuses a technical inspection by an independent party always ask WHY?
We offer this service free of charge to forum members ... or potential forum members.
Enjoy your day and happy trolling!
Graham & Vanessa (G-Tech Motors)
012 6513447
083 417 7503
Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion
Posted: 06 Nov 2013 18:14
by Gerrit Loubser
Thanks Graham. That is a very generous offer and I will definitely bear it in mind.
Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion
Posted: 06 Nov 2013 18:25
by Tinus lotz
Gerrit raka verkoop karre vir n lewe en graham is die mekkie wat die goed verstaan so ek kan vir jou gaan kyk maar ek sal hulle opinion baie meer van waarde skat want hulle het die ondervinding
Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion
Posted: 06 Nov 2013 19:49
by Stefan
Julle maak dit moelik vir 'n man om die versoeking te weerstaan!
Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion
Posted: 06 Nov 2013 21:18
by Jules
Ek sien hier is nog n mooi 4.8 te koop, dit is die 2007 model vir R230K met 151000km op
http://www.autotrader.co.za/used-cars/n ... on/Gauteng
Shalom
Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion
Posted: 06 Nov 2013 21:33
by Tinus lotz
Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion
Posted: 15 Nov 2013 06:15
by theunis kruger
Vriende,
stel iemand nog belang in hierdie dame? Ek wil graag die eienaar kontak en met hom gesels.
Groete!
Re: Anybody knows this 4.8 for sale in Centurion
Posted: 15 Nov 2013 07:16
by Gerrit Loubser
Theunis, ek is opsoek na 'n plaasvervanger vir my Land Cruiser 80, wat pas verkoop is, maar dinge gaan op die oomblik baie druk by die werk en ek het nog nie hierdie advertensie opgevolg nie. Moet dus nie toelaat dat ek jou spoed breek as jy na hierdie een wil kyk nie; daar sal sekerlik Patrollies vir almal wat wil hĂȘ wees

.