Page 2 of 2

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 05 Nov 2013 10:58
by drean
Reggekom dankie

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 05 Nov 2013 14:07
by Kagiso II
Sorri -- daai is onvolledige info -- more oormore moet anner van ons ook n mousterkar aan'ie annerkant vanni land diekant kry .. Wat het JY gedoen -- dat ons dit ook in ons memri bank kan sit ??

:oldtimer: :oldtimer:

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 05 Nov 2013 14:15
by drean
James is in Joburg en sal hom Vrydag vir my afry Kleinmond toe

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 05 Nov 2013 15:22
by Kagiso II
Oooooooooooooooo .. jy het die "PAL" System gebruik :-)

Ek het hom onder oog gehad toe ons die dakrak opgesit het .. hy is nog mooi . Geniet hom en mag hy jou bvaie sorgvrye myle gee..

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 05 Nov 2013 16:44
by ricster
now if there was a way to get a front Patrol aftermarket bumper onto that Patrol somehow.... Stefan could also have the bumper I have in my garage..... :think: :think: :think:

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 05 Nov 2013 16:57
by Kagiso II
I am sure that Bumper can go in the back of the Trol -- OR even on the roof rack.
BUT Dr4ean is not in C/Town .. closer to Hermanus

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 05 Nov 2013 18:13
by Stefan
Hermanus is nie so ver nie!

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 05 Nov 2013 19:26
by Kagiso II
nou maar P/M vir Drean om vir James te laat weet hy moet die bumpertjie oplaai ? Ons is mos Patrol familie -- ons help mekaar graag [gewoonlik]

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 06 Nov 2013 05:52
by drean
Jy kan met plesier die bumper inlaai,eks n uur se ry van Kaapstad af

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 08 Nov 2013 01:32
by drean
Kontak my ricster,jy kan die bumper saamstuur Kaap toe,my nr 0711512320