Page 2 of 5

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 01 Nov 2013 19:01
by andredurand
Dirk dit klink goed waar gaan jy kamp miskien kan ek en my kleinseun julle join vir een nag en DIV leeuloop het toe in eng mounting gebreek maar hy is nou weer gesond en nou wil jy met die leeu loop doen :blonde: QQQ QQQ QQQ QQQ QQQ QQQ :woo: :woo: :woo: :woo: :woo: :woo:

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 01 Nov 2013 20:14
by Div@
Ek werk Des so om 'n kamp + Mogatle naweek te doen voor die jaar begin klink uitstekend. Ek sit "lockers"in die Terrie volgende jaar so sal graag Mogatle wil ry sonder om dan die verskil later in die jaar te voel. Laat weet ek is daar. :blonde:

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 04 Nov 2013 07:20
by offroadbiker
Net om so min of meer boek te hou......

1) Dirk - GQ
2) Andredurand - Hardbody
3) Div@ - Terrie
4) Kagiso II - Lobo
5) Rudgar - Toyota
6)

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 04 Nov 2013 07:21
by offroadbiker
andredurand wrote:Dirk dit klink goed waar gaan jy kamp miskien kan ek en my kleinseun julle join vir een nag en DIV leeuloop het toe in eng mounting gebreek maar hy is nou weer gesond en nou wil jy met die leeu loop doen :blonde: QQQ QQQ QQQ QQQ QQQ QQQ :woo: :woo: :woo: :woo: :woo: :woo:
Ek was nog nie voorheen daar nie, maar dit was in die maand se Wegsleep - die plek is Hartbeeshoek Nature reserve.

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 07 Nov 2013 18:56
by Div@
My seun Koos het nog nooit sy naamgenoot op Mogatle ontmoet nie :woo: Gaan ons dit die Vrydag en saterdag maak?
:rolling: Dan kan ons al vroeg in die jaar ons nuwejaars voornemens breek.

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 08 Nov 2013 07:08
by offroadbiker
Ek kamp van die Frydag die 3de to die 9de om so bietjie weg te kom voor die nuwe jaar en aangesien dit redelik naby Mogatle is (dink ek :surprised: ) het ek besluit om sommer 2 vliege met een klap in te kry.

Sover ek weet is daar nog staanplek en dis nie bad nie R280 'n nag.

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 08 Nov 2013 21:01
by Div@
Waar kamp jy? Dan kan die wat wil kamp dalk daar gaan bly.

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 11 Nov 2013 06:55
by offroadbiker
Hartbeeshoek Nature Reserve. 12km van Moegatle volgens GPS

http://www.faunavisions.co.za/hartbeeshoek.htm

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 29 Nov 2013 13:10
by offroadbiker
Aangesien ek nog nie by Moegatle was nie - is dit beter om die rooftop tent by die huis te los????

Moet ons dalk voor die tyd boek en is daar 'n minimum aantal voertuie??

Tx

Re: Moegatle 05 January 2014

Posted: 29 Nov 2013 21:07
by Div@
Weet nie?? Ek het reeds geboek so hoop julle is daar :blonde: :blonde: :blonde: