Page 2 of 2

Re: 1984 Nissan Patrol

Posted: 19 Jan 2014 20:00
by Alex Roux
En hier is die oorspronklike projek

http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 8&start=60

Sias, ek dink dit is belangrik dat die koper sien hoe hierdie kar sy herlewing gemaak het.
Dan weet mens die kar het nie gremlins nie. Hy is van scratch af opgebou.
Dit is jammer jy verkoop hom, gegewe hoeveel tyd en sweet daar in gegaan het