Page 2 of 2

Re: Communication for Patrol4x4.co.za

Posted: 18 Aug 2009 22:36
by G-MAN
:thumbup: Koos.

Re: Communication for Patrol4x4.co.za

Posted: 19 Aug 2009 07:49
by Herrie
If you are a member of the Nissan 4x4 Club, we can help you with ORRA.

Re: Communication for Patrol4x4.co.za

Posted: 19 Aug 2009 13:02
by Tjaart
Ek't 'n 29Mhz radio, maar niemand met 'n Patrol om mee te praaat nie... EK soek ook iemand om te :caress:

Re: Communication for Patrol4x4.co.za

Posted: 19 Aug 2009 21:24
by Saltman
Ja Tjaart, maar as jy nou VHF gehad het, KON ons met mekaar gesels het terwyl ons in ons Patrollies sit ... he he h e... :lol:

29 Mhz is dead! Long live VHF!!!

Kyk, ek gebruik nog steeds 29 Mhz omdat baie klubs en pelle soos Vaatjie nie die tegnologie sprong wil maak nie, maar my voorkeur is defneslis VHF!

Re: Communication for Patrol4x4.co.za

Posted: 19 Aug 2009 21:42
by Abri Hoffman
Once you used VHF its like going back to tape from CD. The clarity and range is from a different world.

Re: Communication for Patrol4x4.co.za

Posted: 20 Aug 2009 09:58
by KOOS BEST
Kyk hier kry die 29MHZ manne pakslae.
Jammer boys , maar party van ons is maar Electronically Challenged.
So ons moet n kanaal he vir Tape decks en CD's

Re: Communication for Patrol4x4.co.za

Posted: 26 Aug 2009 18:05
by Saltman
OK Boyz

Lyk my dis VHF teen of en 29Mhz.
John organise daar vir ons 'n poll dat ons kan sien wie het wat of verkies watter mobile opsie.

Thanks

Re: Communication for Patrol4x4.co.za

Posted: 26 Aug 2009 20:07
by duckitt
Hi almal ek weet dit is n debat wat vir jare lank al aan gaan, ek is steeds n voorstaander van die 29mh bloot omdat dit goetkoop en by vere n ou donkie is, ja tegnologie is wonderlik met die ander radios maar ons gebruik die goet mos maar meeste as ons speel en almal het dit en dan is ons mos maar naby aan mekaar en as jy nie meer kan praat nie het jy rede om om te draai "ons is mos altyd besig om te kyk wat die bakie kan doen" ,as jy dan regtig ver gaan ry is dit maar wys om liewer n sateliet voon te vat dan is jy regtig gesort so vir elke dag se speel is die vraag of dit regtig die moeite werd is

parte is oral beskikbaar en bitter goetkoop

Dit bly maar persoonlike smaak

:mytwocents:

Lekker ry groete

Re: Communication for Patrol4x4.co.za

Posted: 27 Aug 2009 10:16
by Stefan
Noudat daar 'n poll is, kan almal asb stem?