Page 2 of 2
Re: Does anyone know this Patrol
Posted: 04 Sep 2013 19:42
by Jorrie
Die probleem is dat hy tevore olielek neigings getoon het op hierdie forum. :rolling

:

So, ek moes vra. HeHeHe!!.
Re: Does anyone know this Patrol
Posted: 04 Sep 2013 20:39
by Tinus lotz
Jorrie wrote:Die probleem is dat hy tevore olielek neigings getoon het op hierdie forum. :rolling

:

So, ek moes vra. HeHeHe!!.
dit was op bakkies boek man en dit spook nog steeds by my.....

Re: Does anyone know this Patrol
Posted: 04 Sep 2013 20:48
by Jorrie
Tinus
Kry vir jou!!

Re: Does anyone know this Patrol
Posted: 04 Sep 2013 21:43
by Kagiso II
JORRIE -- het jou Namib boeke al by jou aangekom ?
Re: Does anyone know this Patrol
Posted: 04 Sep 2013 22:27
by Jorrie
Ek sal more check oompie. Dankie by voorbaat.
Re: Does anyone know this Patrol
Posted: 09 Sep 2013 19:27
by CarloG
Ok -

eks a soutie en my Afrikaans is 'n bietjie sleg (maar dit word alhoe beter by die dag!)
What are you guys saying about my new car!. Did it have a problem

Re: Does anyone know this Patrol
Posted: 09 Sep 2013 21:12
by miner
No, nothing wrong with your Patrol its just a hijack of the thread
Cheers
Miner
Re: Does anyone know this Patrol
Posted: 17 Sep 2013 11:05
by Christo.jvr
Tinus lotz wrote:Jorrie jy is funny !!!!
Nee net n ander een met meer speelgoed op

Tinus, hoe kontak 'n mens jou om uit te vind oor jou Patrol?
Re: Does anyone know this Patrol
Posted: 17 Sep 2013 12:53
by Tinus lotz
Hey daar myne het n nuwe baas het hom verkoop sonder dat ek kans gehad het om te atverteer en huil nog lang trane oor daai kar.....
Re: Does anyone know this Patrol
Posted: 18 Sep 2013 08:06
by Christo.jvr
Dankie Tinus
Hoop jy het 'n ander een wat jou nog baie goeie kilos kaan gee.