Page 2 of 2
Re: Patrol creaking noise!! Help
Posted: 21 Aug 2013 07:19
by Herrie
Are there not some stones stuck somewhere under the Patrol?
Re: Patrol creaking noise!! Help
Posted: 21 Aug 2013 09:02
by Liaan
Hy gaan more in na Oom Lou, die man wat die Patrol se vorige diens ens gedoen het, hy gaan hom van hoek tot kant deurkyk.
Het aan hom genoem al die raad hier gegee! Sal Update....
Gaan nou eers gou jag!
Re: Patrol creaking noise!! Help
Posted: 21 Aug 2013 12:12
by Bruin Beer
Liaan,
Dit was nou heel onnodig.
Dis nou soos om 'n blinde man in die wind te slaan.
"Gaan nou eers jag".
Wat se woorde is dit nou om so te misbruik in die teenwoordigheid van mense wat in die stad vas sit.
Geniet dit en hou ons asb op hoogte van die gekraak.
Dis soos 'n Patrol Liefdes Verhaal.
Sterkte.
Bruin Beer