Page 2 of 3
Re: Paintshield
Posted: 14 Aug 2013 09:13
by Herrie
Ek is bly jy het dit geniet!
Re: Paintshield
Posted: 14 Aug 2013 11:32
by Kagiso II
Nice!!! wat is daai roete se naam ?? issit inni KAAP ?
en 2ens -- Vertel my BAIE meer van daai daktent van jou ??
Re: Paintshield
Posted: 14 Aug 2013 12:00
by offroadbiker
Nee, die Kaap is te ver vir 'n naweek
Die "roete" is basies die Klein Letaba Rivier wat ons gery het. Dit begin so 50km anderkant Phalaborwa op die Grens van die Wildtuin en dan volg mens net die loop van die rivier tot by die dorpie Gyani waar jy weer op die teerpad kan klim huis toe.
Op die kaart is die groen die pad wat ek gery het tot daar en die rooi is die pad terug, die grys tussin in is die "river Trip" en is so om en by 80km in die rivier.
Daar is geen fasilitieite en jy moet 100% selfonderhoudend wees en kamp sommer in die rivier bedding vir die nag.
Die terein wissel tussen baeie fyn sand tot gewone rivier sand, lekker modder en water so hier en daar met dan sulke stroke rotse en klippe wat jy moet om of oor ry.
Re: Paintshield
Posted: 14 Aug 2013 12:12
by Tinus lotz
Lyk of jy dit geniet het .....het jou GQ gat geskop onder die ander karre?
Moes jy daai lockers aansit ?
Re: Paintshield
Posted: 14 Aug 2013 13:09
by offroadbiker
Tinus lotz wrote:Lyk of jy dit geniet het .....het jou GQ gat geskop onder die ander karre?
Moes jy daai lockers aansit ?
Ek het eerder my naam GAT gemaak

Nog nooit voorheen sand gery nie en die bleddie GQ het soveel krag dat ek elke keer myself begrawe ipv om te ry
Het darem later begin regkom
Ek moes 'n Landrover uit die rivier sleep wat versuip het en moet se die Troll is behoorlik ge-cheer toe hy daai landy daar uitsleep asof hy nie eers daar is nie
Lockers is 'n mors van geld, ek kry nie plek om hulle te gebruik nie..... of ek is nog te bang vir vassit

Re: Paintshield
Posted: 14 Aug 2013 13:37
by Kagiso II
Dankie Dirk(ie)
... en nou -- wat van daai TENT ? Wie maak daai dĂȘnng?
Re: Paintshield
Posted: 14 Aug 2013 13:50
by offroadbiker
oom wil nie regtig weet nie
Dit word gemaak deur 'n Italiaanse maatskappy en die ding kos amper R30,000 as jy hom nuut koop.
Magnolia is die naam en hy het oorspronklik so blou tent seil met klein venstertjies, ek het die seil vervang met ripstop en lekker groot vensters by Ben.
Ou op Community kan soortgelyke een maak vir R12000 het hy gese.
En daar is ook soortgelyk op hulle clasified vir goeie prys - dink dis 'n bund top of so iets.
Re: Paintshield
Posted: 14 Aug 2013 17:25
by Kagiso II
http://www.bundutec.co.za/
jippp - ek het BUNDUTOP van BUNDU TECH ... en ek het agency vir Bundutech ...
plaas maar die bestellings

Re: Paintshield
Posted: 15 Aug 2013 16:01
by Grant
I prefer the conventional RTT. It leave some space for gas bottle, jerry cans and water tanks. My Ezzi awn T Top tent also allows me to have a tent to the ground where I can change and also have Swambo's porta potti
Re: Paintshield
Posted: 19 Aug 2013 14:02
by offroadbiker
Dit was sommer net lekker gewees
