Page 2 of 2

Re: DEATH WOBBLE WHEN BRAKING

Posted: 06 Oct 2009 23:58
by Pieter du Toit
Cornelius

Hou ons op hoogte - dit is altyd goed om sulke goed te weet en waar anders dit gesource kan word - behalwe Nissan SA!! :lol: :lol:

Re: DEATH WOBBLE WHEN BRAKING

Posted: 07 Oct 2009 07:57
by Herrie
Wat van Powerbrake hier in SA? Hulle nommer is 012 998 0214. Het eendag 'n praatjie oor hul brieke bygewoon - klink nogal goed.

Re: DEATH WOBBLE WHEN BRAKING

Posted: 07 Oct 2009 08:04
by Patrol4.8
Herrie wrote:Wat van Powerbrake hier in SA? Hulle nommer is 012 998 0214. Het eendag 'n praatjie oor hul brieke bygewoon - klink nogal goed.
Ek sal hulle kontak, maar ek kon nog nie discs vir die 4.8 in SA opspoor nie maar wel vir die 4.5.

Re: DEATH WOBBLE WHEN BRAKING

Posted: 07 Oct 2009 12:00
by Patrol4.8
Herrie wrote:Wat van Powerbrake hier in SA? Hulle nommer is 012 998 0214. Het eendag 'n praatjie oor hul brieke bygewoon - klink nogal goed.
Powerbrake doen nie Patrol discs nie maar is verspreiders vir DBA.
Hulle beveel die slotted disc aan.
Lugvrag kos ongeveer 85% meer as seevrag.
Seevrag neem 3-4 maande en so lyk die pryse:

4 standaard DBA discs vir 4.8 Patrol = R5768.40 :think:
4 slotted DBA discs vir 4.8 Patrol = R6406.80 :thumbup:

4 Nissan SA discs vir 4.8 Patrol = R7216.85 :thumbdown:

Voor pads uit Aus is Bendix Heavy Duty = R1134.30
Ek wag nog vir agter pads se prys.
Miskien kos plaaslike pads bietjie minder as dit beskikbaar is.