Page 2 of 2
Re: 2000 GU Nissan Patrol 4.5 GRX - R 120 000
Posted: 05 Jul 2013 08:17
by Tinus lotz
Die ekonomie druk hard aan my ook ek dink hulle moet vir twin savers n email stuur want die dag as ek my trol moet smous gaan daar nie genoeg wees vir al my trane nie.........

strekte mater
Re: 2000 GU Nissan Patrol 4.5 GRX - R 120 000
Posted: 26 Jul 2013 10:15
by Jules
Hi Reinier
Het jy jou lorrie al verkoop
Shalom
Re: 2000 GU Nissan Patrol 4.5 GRX - R 120 000
Posted: 26 Jul 2013 10:50
by Reinier Claasen
Nee, ongelukkig nog nie
Re: 2000 GU Nissan Patrol 4.5 GRX - R 120 000
Posted: 08 Sep 2013 22:18
by Jules
Hi Reinier
Hoop dinge gaan nog goed daar, Abri Hoffman het my gekontak om na n trailer daar in Salt Rock te gaan kyk, maar ek gaan seker eers die naweek tyd kry , sal jy dalk in die volgende dag of twee kan gaan kyk, sal dit baie waardeer
Shalom
Jules