Page 2 of 3

Re: Meet THOR

Posted: 28 Jun 2013 13:05
by Herrie
Dit lyk baie mooi :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Meet THOR

Posted: 28 Jun 2013 13:07
by Bruin Beer
Oom Mac,
Baie welkom TERUG :thumbup:
Seker ons gaan daardie Hamer nog baie slote en bulte sien hammer.
Mag dit net voorspeod wees.
Bruin Beer

Re: Meet THOR

Posted: 28 Jun 2013 13:53
by Rudolph
Baie geluk Oom Mac, daardie GQ lyk nog baie mooi. Sien ek reg daar agter op die deur, is daar 'n vd Linde conversion op die THOR? Ek is seker daarvan die THOR gaan nie probleme hĂȘ soos die "Baby Cruiser" met die Noord Kaapse rowwe paaie nie.

Re: Meet THOR

Posted: 28 Jun 2013 18:00
by Alex Roux
Oom, dalk 'n goeie idee om die trol te vat vir 'n "once over" by Graham Cummings, check die bushes, bearings, universal greasing etc, voor jou eerste uitryk

Re: Meet THOR

Posted: 28 Jun 2013 19:14
by Jorrie
Bruin Beer wrote:Oom Mac,
Baie welkom TERUG :thumbup:
Seker ons gaan daardie Hamer nog baie slote en bulte sien hammer.
Mag dit net voorspeod wees.
Bruin Beer
Oppas, nounou is dit 'n Hummer! :rolling: :rolling: :rolling:

Re: Meet THOR

Posted: 28 Jun 2013 20:19
by Tinus lotz
Jorrie wrote:
Bruin Beer wrote:Oom Mac,
Baie welkom TERUG :thumbup: :rolling:
Seker ons gaan daardie Hamer nog baie slote en bulte sien hammer.
Mag dit net voorspeod wees.
Bruin Beer
Oppas, nounou is dit 'n Hummer! :rolling: :rolling: :rolling:
Funny :rolling:

Re: Meet THOR

Posted: 28 Jun 2013 20:26
by Kagiso II
IMG-20130614-01038.jpg
IMG-20130614-01038.jpg (1.4 MiB) Viewed 1476 times
Die begin -- het hom die vorige dag gekry =- hier staan hy nog vars in die Kaapse reentjie by Vriend Abri se huis in Ceres
IMG-20130614-01045.jpg
IMG-20130614-01045.jpg (1.68 MiB) Viewed 1476 times
IMG-20130616-01053.jpg
IMG-20130616-01053.jpg (1.07 MiB) Viewed 1476 times
IMG-20130614-01039.jpg
IMG-20130614-01039.jpg (1.49 MiB) Viewed 1476 times
IMG-20130614-01041.jpg
IMG-20130614-01041.jpg (1.65 MiB) Viewed 1476 times

Re: Meet THOR

Posted: 28 Jun 2013 21:09
by Kagiso II
Pretoria-20130628-01108.jpg
Pretoria-20130628-01108.jpg (1.67 MiB) Viewed 1471 times
Pretoria-20130628-01113.jpg
Pretoria-20130628-01113.jpg (1.89 MiB) Viewed 1471 times
darem die toy plaatjies van die FJ rims afgehaal en NISSAN geplak :-) :salute: :thumbup:

:oldtimer:

Re: Meet THOR

Posted: 28 Jun 2013 22:05
by theunis kruger
Sjoe om Mac!!!! Baie geluk!!!!! :woo: :woo:

Re: Meet THOR

Posted: 29 Jun 2013 09:10
by toyford
Very nice condition, congrats :thumbup: