Page 2 of 4
Re: Dastek Chip in my GRX
Posted: 12 Aug 2009 10:05
by JohnBoyZA
Sjoe Frans, wat se jy?
:-)
Re: Dastek Chip in my GRX
Posted: 12 Aug 2009 13:21
by tour de frans
Ja John ,as Jou kar 'canbus' is kan jy met jou selfoon n map laai wat jou kar nie oor n sekere rev gaan en spoed,as jy hom instuur vir service ens ens ens.Of se maar jou dogter se boyfriend leen jou kar,kan jy maak dat hulle nie gaan jaag nie of wat ook al.Launch control en nog.
Groete Frans
Re: Dastek Chip in my GRX
Posted: 12 Aug 2009 13:56
by Vaatjie
Dammit... Wat nou van my burnouts met my litie. My vrou sal heeltyd die ding stel vir die ry van 'n begrafnis stoet.

Re: Dastek Chip in my GRX
Posted: 12 Aug 2009 19:38
by G-MAN
I need that for myself!

Re: Dastek Chip in my GRX
Posted: 03 Sep 2009 21:17
by Abri Hoffman
Hi Lunar, a month now with the chip, how is your fuel consumption and are you still happy with it?
Re: Dastek Chip in my GRX
Posted: 07 Sep 2009 06:50
by Lunar
Very happy so far.
Went to Steynsrus (Free State) and back this weekend, and my consumption was 6.8km/l @ 130km/h!
I even manage to force myself to do 120km/h for a while and the consumption went to 7.1km/l

Re: Dastek Chip in my GRX
Posted: 07 Sep 2009 07:09
by Abri Hoffman
Wow, that is exceptional consumption.
Re: Dastek Chip in my GRX
Posted: 07 Sep 2009 07:11
by Tjaart
Dis puik!!
Ek het nou die dag Tuli toe gegaan, en teen 120km/h, swaar gelaai 6.1km/L gekry. Die chip, free flow en snorkel werk beslis baie saam!!
Re: Dastek Chip in my GRX
Posted: 07 Sep 2009 08:11
by Patrol4.8
Ek sal maar liewer nie se wat my Patrol gee nie
Hy het beslis 'n chip nodig
Re: Dastek Chip in my GRX
Posted: 07 Sep 2009 09:07
by Saltman
Cornelius
Dit smaak my ons 2 is in dieselfde bootjie!
My Patrol gaan nou eers die week na Nissan toe om sy brein te kalibreer en seker te maak alles is reg ingestel, aangesien die perd nog onder waarborg is.
Ek is nie gelukkig met wat voel soos die solenoid wat op 'n overrun heeltemal afsluit en dan die Patrol met sy neus in die grond laat duik nie. As jy dan vet gee dan moet jy die pedaal saggies kielie anders ruk jy jou nekwerwels tot in volgende week in!
Daarna sal ons begin krap!