Page 2 of 2

Re: Makes me wonder?

Posted: 20 Jun 2013 07:01
by Peter Connan
Dankie Frans

Re: Makes me wonder?

Posted: 20 Jun 2013 07:39
by Bruin Beer
Frans,
Baie dankie.
Dit was baie insiggewend.
Klink so al asof jy dinge doen wat baie van die pertol heads bitter graag van dag tot dag sou wou doen.
Ek sou verseker my geld wou maak deur met die goed rond te speel.
Baie dankie.
Bruin Beer

Re: Makes me wonder?

Posted: 20 Jun 2013 13:44
by Theuhan
Frans

Hel man, ek wens jy was nader.

Dink jy nie dat met 4x4 challenges sal n gladder power delivery, beter werk as die "powerband" tipe krag nie?

Bruin Beer

Die Vortech is die charger tipe wat soos n Turbo lyk

Re: Makes me wonder?

Posted: 20 Jun 2013 22:58
by tour de frans
Dankie almal
Ek werk karre nie meer voltyd aan karre nie, maar doen dit om my aan die dink te hou.Ek geniet dit baie en is bevoorreg om aan karre te werk. My dag job is trokke.
Theuhan- dis waar om krag te he sonder om te wag vir dit. Dis ook die chalange vir n drywer om sy kar te laat werk soos wat hy weet sy kar perform.
n Wakker 8 cyl sonder "forced induction" is natuurlik n wenner. Hulle maak domkrag. Veral die groot cc engins wat happy is op 8000 rpm. Dis baie duur om so n engine te bou, selfs duurder as n turbo of supecharge engine. Dan maak forced induction sin. Maklike krag.
Groete
Frans