Page 2 of 2
Re: GQ gear changes
Posted: 11 Jun 2013 09:14
by Stefaansie
Jorrie wrote:Dankie vir daardie raad Alex en Oompie. Ek het 'n soortgelyke probleem as Steefansie.
Ek stem saam,
Dankie vir die raad !!!
Ek moet sê, ek is baie lig op n koppelaar. Het by my pa geleer. Na 180K km op die HardBody het hy nog baie goed gelyk.( kan nie dieselfde se van die ratkas nie- die goed is mos gemaak van plêstiek- hy soek nie n intercooler en sleep nie, dan breek hy sommer vinnig)
Anyways, ek sal die olie dan ruil en kyk wat maak hy.
Re: GQ gear changes
Posted: 11 Jun 2013 20:58
by Philip
Dit is veral die rat wisseling en koppelaar aksie wat vir my uitstaan op my '96 Patrol (standaard 4.2 D). Dit is werklik baie glad en gemaklik vir so n "ou" voertuig.Die rit in die algemeen insluitende die supensie is werklik gemaklik. (........maar ek sal nou nie daardie generasie diesel enjin as glad en gemaklik beskryf nie !! ....is wel besig om so stadig daaraan gewoond te raak ?)
Re: GQ gear changes
Posted: 12 Jun 2013 11:30
by Grant
Stefaansie wrote:Hi,
As my Lorrie koud is sukkel hy nogal om oor te skakel van 1ste na 2de. Maar die res is redelik maklik. As hy warm is is als maklik.
Stefaansie,
Myne doen die selfde. Even with new clutch and oil still hard when cold. Rote it of the the troll having a truck's gearbox.
Grote