Page 2 of 5
Re: Who's Trol is this???
Posted: 03 Jun 2013 20:34
by Adam
Have tried contacting owner but no reply.
assume it to be sold... not surprising at that price.
Lots of vehicle for the money.
Re: Who's Trol is this???
Posted: 03 Jun 2013 20:58
by Jorrie
Keep looking - and take your time!!!
Re: Who's Trol is this???
Posted: 04 Jun 2013 10:41
by Bekker
Re: Who's Trol is this???
Posted: 04 Jun 2013 11:40
by Kagiso II
Dankie Bekker -- baie dankie :-)
Re: Who's Trol is this???
Posted: 05 Jun 2013 10:18
by theunis kruger
Oompie, my boeta het voorverlede naweek na hom gaan kyk; alles lyk en klink gesond, Pierre wil blykbaar hom net swaai omdat sy Hummer H2 se transfer reg is. Ek is baie tempted, maar kan nie nou dadelik spring nie.
Gaan gerus of vra Zantus; dit lyk na uitstekende kopie!!
Re: Who's Trol is this???
Posted: 07 Jun 2013 00:51
by Kagiso II
Fondse is TIGHT -
ek kyk na 2e opsie ..
So lyk hy:

- Ox II 1.jpeg (164.87 KiB) Viewed 2251 times

- Ox ii 2.jpeg (154.43 KiB) Viewed 2251 times

- Ox ii 3.jpeg (118.5 KiB) Viewed 2251 times
Re: Who's Trol is this???
Posted: 07 Jun 2013 11:32
by Jules
Oompie Mac nou begin jy na WARE YSTER kyk as jy na n GQ begin kyk

Een van ons GQ manne ek dink dis Offroadbiker lyk my wil ook sy GQ verkoop
Shalom
Re: Who's Trol is this???
Posted: 07 Jun 2013 12:01
by Kagiso II
O R Bikler s'n ?? die goue een ?? Sien goe een opo Gomboom vir 105K -- hirri rooie ruil ek vir my Jurgens XT 140 sleepwa & tent
Beursie is bikki DUN - so hetnie vet kontantvloeie nie -- EN daar is nog Uitrteike na Desember so ek moet maar suinig met die pennies..
AS dit uitwerk en hy kom wel ons kant toe kan meer manne saam op die Uitreike en dan is daar meer arbeiders in SY velde -- GLORY
Re: Who's Trol is this???
Posted: 07 Jun 2013 12:22
by Abri Hoffman
Oom Mac, pas net op daai GQ groei op jou.
Ek was 4 jaar terug al in die mark vir 'n nuwer ryding maar elke trip op dag 3 besluit ons dit is nog te vroeg om afstand te doen van haar.
Op hierdie stadium jeuk die stert erg vir 'n 4.8 maar ons gaan eers Junie Namibia toe met die GQ en sal dan maar besluit. En selfs al koop ek 'n 4.8 sal sy maar diens moet doen vir Bundutec. Ek sien darm nie kans om haar te verkoop nie.
Ruil die wa dis mos maar net 'n ploeg

en kry die GQ. Sy is stadig maar niks stop haar nie.
Re: Who's Trol is this???
Posted: 07 Jun 2013 13:31
by Kagiso II
Dankie Abri -- dis juis omdat joune so goed diens gee dat Dwergie kop gegee het :-)
En hy is rooi - so ek dink hy moet maar n HY wees

[sal my snaax voel as ek moet sĂȘ ek vat HAAR gou vir n ry [of spin].
Is die 4.2 petrol STADIG ? [ek DINK di e1995 is elkgeval ook nog carbryttir mos ? nognie brandstof inspuiting nie ?
Wanneer het hulle vergasser afgegooi?
EN wat lekker is - P/ter Connan het klaar al die onderlangs plate wat ek gaan nodig he vir hom [EN hy sal my BUNDUTEC wa wees ook :-)