Page 2 of 2
Re: Nissan Club - De Wildt - 4th May 2013
Posted: 02 May 2013 19:17
by andredurand
Is daar nog iemand wat wil saam gaan ons het nog baie plek
Groete
Re: Nissan Club - De Wildt - 4th May 2013
Posted: 02 May 2013 20:14
by Jorrie
Andre
Ek gaan dit nie maak nie, maar ek het jou straps. Gee my 'n luijtie.
Re: Nissan Club - De Wildt - 4th May 2013
Posted: 02 May 2013 20:17
by Schalk
ek gan ook die ene yt sit. ry more middg baberton toe vir werk. so eks die naweek weg
Re: Nissan Club - De Wildt - 4th May 2013
Posted: 04 May 2013 22:07
by ricster
So ....so....so.... how did it go guys??????
Re: Nissan Club - De Wildt - 4th May 2013
Posted: 05 May 2013 07:08
by andredurand
Dit was great ons het dit geniet daar was so 10 VOERTUIE
1 2) HARDBODY 'S
2. (1) PATROL
3.(2) SANI.S
4 (1) TERANO
5 (1) DATSUN 720
6 2(TOYOTAS
7 (1) COLT
Ek weet nie wie het foto s geneem nie as iemand het plaas in paar
Dankie
Re: Nissan Club - De Wildt - 4th May 2013
Posted: 05 May 2013 11:19
by ricster
Excellent !!!!
Thank you Andre !!!

Re: Nissan Club - De Wildt - 4th May 2013
Posted: 05 May 2013 18:16
by Herrie
Baie dankie vir jou Hulp Andre!!

Re: Nissan Club - De Wildt - 4th May 2013
Posted: 05 May 2013 20:11
by Schalk
was n awesome dag gewees en nuwe mense ontmoet. die ander manne gehelp op die track en n goeie naam vir die nissan club behou. ek het voor gery

en oom andre was agter

Re: Nissan Club - De Wildt - 4th May 2013
Posted: 06 May 2013 08:52
by Reinier Claasen
Fotos?!
