Page 2 of 5
Re: Patrol for Sale R179k
Posted: 20 May 2013 10:40
by Abri Hoffman
Sal so maak, hoeveel wil jy spandeer?
Re: Patrol for Sale R179k
Posted: 20 May 2013 10:47
by Jules
Obviously so min as moontlik vir n kar so great as moontlik, ek kyk na so tussen R50 -R60K en sal seker kan druk tot so R65K
Shalom
Re: Patrol for Sale R179k
Posted: 21 May 2013 10:56
by Kagiso II
ABRI ? JULES .. oompie dink hier is iets om na te kyk
[as daai Prado nie nou gebreek innie graats gestaan het nie -- was hy straks ingeruil ..
http://www.gumtree.co.za/cp-cars-in-eas ... -462429936
Re: Patrol for Sale R179k
Posted: 21 May 2013 11:14
by Jules
Great koop hierdie!! Oompie Mac nou hoekom breek jy die Prado ?
Hierdie is die Patrol voor die facelift einde 2004 uitgekom het, Abri bied die eienaar so R145K aan dan settle jul op R150K
Shalom
Re: Patrol for Sale R179k
Posted: 21 May 2013 13:04
by Abri Hoffman
Ek het Jules

Hy beantwoord egter nie sy mails, sms's of inbox nie.
Sal maar bel wanneer ek 'n kans kry.
Re: Patrol for Sale R179k
Posted: 21 May 2013 17:22
by Kagiso II
JULES -- prado het hom self gebreek -- kannie die Kalahari paai vat nie - to ekraak sy rejyttir en toe word hy warm .. nou staan hy in Upington en ek sit diekant en bid dat hy regkom .. die Uitreike staan stil
Re: Patrol for Sale R179k
Posted: 22 May 2013 10:06
by Grant
Re: Patrol for Sale R179k
Posted: 22 May 2013 13:40
by Kagiso II
yahhh -- get me a buyer of the Toy .. I'll be in a Trol again faster you can say "old man donald had a ...."
Re: Patrol for Sale R179k
Posted: 22 May 2013 13:57
by Grant
Re: Patrol for Sale R179k
Posted: 23 May 2013 14:48
by Kagiso II
Twice this sarcasm gets thrown my way ??
Wat het ek gedoen om dit te verdien? Ek kom nie in Sandton nie - en ek ry NIE sypaadjies op nie