Page 2 of 3

Re: My nuwe wiele

Posted: 15 Feb 2013 14:35
by Grant
Hi Jules,


Looks sweeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeet.

Re: My nuwe wiele

Posted: 15 Feb 2013 23:30
by Kagiso II
Smooooth Bru ..
Hier is vi jou 'n liedjie -- spesiaal vir jou wiele [en as jy die song KEn .. is jy ook al OUD :biggrin: :biggrin: :oldtimer:


Re: My nuwe wiele

Posted: 16 Feb 2013 06:24
by Jorrie
Kagiso II wrote:Smooooth Bru ..
Hier is vi jou 'n liedjie -- spesiaal vir jou wiele [en as jy die song KEn .. is jy ook al OUD :biggrin: :biggrin: :oldtimer:
:think: :think:

Re: My nuwe wiele

Posted: 17 Feb 2013 13:47
by Jules
Thanks manne, lorrie trek nou net erg links so ek sal moet vasstel wat is die probleem, die ou by die tyre plek reken dit is my rubbers op die suspension trailing arm wat vervang moet word , maar dan moes my lorrie mos ook kwaai regs getrek het met vorige rims so maak nie werklik sin vir my nie

Shalom

Re: My nuwe wiele

Posted: 17 Feb 2013 22:25
by Tinus lotz
Jules kyk dat daai rims se binne gate groot genoeg gesny is miskien trek een nie flush nie :mytwocents:
Ek stem saam die vorige rims moes dieselde gedoen het.......

Re: My nuwe wiele

Posted: 18 Feb 2013 18:58
by Peter Connan
Jules, is the size and offset the same?

Re: My nuwe wiele

Posted: 18 Feb 2013 20:09
by Jules
Peter they had to make the rims a bit bigger, these are 15" 8JJ where my patrol originals were 15' 7JJ. Where will I see the offset

Shalom

Re: My nuwe wiele

Posted: 19 Feb 2013 05:59
by Peter Connan
Jules, you would have to measure. However, the chances are that the offset is wider as well (the wheels "stick out" a bit further). What happens then is that the road camber has more leverage, and since our roads mostly camber to the left, it feels as if the car is pulling left.

Could this be what you are experiencing? IE is the pulling also there if you drive on the wrong side of the road?

Re: My nuwe wiele

Posted: 31 Mar 2013 19:29
by toyford
:thumbup: Very nice Jules, i have also got a thing for black rims, my hilux has black rims, looks nice with the tyres.

Re: My nuwe wiele

Posted: 31 Mar 2013 21:03
by Jorrie
Jules wrote:Thanks Manne, die volgende projek is n SNORKEL

Shalom
Jules

Kyk 'n bietjie op die volgende websit: www.summit4x4.co.za

Ek het my Trollie se snorkel daar gekry en is heel tevrede.

:salute: