Page 2 of 2

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 13 Feb 2013 07:38
by duckitt
Die resep vir die ongeluk is soos volg:

1. Dis plein so maklik soos om deur n gat te ry so groot soos n klein sitkar!
2. N vol gepakte Trol (amper 4 ton )
3. GEEN! drank
4. Nie dit gesien voor dit klaar te laat was nie !
5. Sand Duine!
Dit bly gevaarlik al ken jy dit!

As dit n ander kar was het ek nie die huis op uie stoom gehaal nie !
Die Karre is regtig so hard soos klip ! Ek sal nog 10 ry as dit moet !

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 13 Feb 2013 07:54
by David
Eina! :surprised: Kan jy dit nie laat reg buig nie? Ek weet van 'n ou toppie in die Strand wat nog sulke goed doen.
Laat weet as ek sy besonderhede vir jou moet kry.

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 13 Feb 2013 09:13
by Jorrie
Eina!! Jy het my simpatie.

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 15 Feb 2013 00:30
by marakasmalan
duckitt wrote:2. N vol gepakte Trol (amper 4 ton )
Het jy sementsakke iewers tussen die Atlantis Duine gaan aflaai?? of smokkel jou goudstawe??

Shucks, Mr Duckitt, innige meegevoel en simpatie. As ek dit net kon bekostig het ek jou GQ gekoop om die pyn in jou beursie te verlig.

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 18 Apr 2013 09:10
by NISMOnator
Hi Mnr Duckitt,

Het jy toe die diwwe gekry? Wat gemaak? :question:

Re: Op soek na 4.8 GRX voor en agter diwwe!

Posted: 18 Apr 2013 10:48
by Stefan
Nr 3 behoort nie te moelik wees om reg te stel nie :wink: