Die jaar kaartjie by "All Out Africa" kos R1200.00 per jaar, dan kan jy soveel ry as wat jy wil, ons gaan ook gereeld Bass vang in die onderste dam.
Ek sal die naweek foto's neem van die dak, Ben het hom gestik vir my, maar ek het homself gesny en opgesit.
All out Africa
Who is online
Users browsing this forum: Google [Bot] and 2 guests