Page 2 of 2
Re: 2006 4.8 GL FOR SALE(Price reduced)
Posted: 29 May 2013 13:55
by Engel
waar bly jy?
Re: 2006 4.8 GL FOR SALE(Price reduced)
Posted: 29 May 2013 16:50
by Tinus lotz
Hy bly op die suidkus naby port shepstone dink ek as dit kan help
Re: 2006 4.8 GL FOR SALE(Price reduced)
Posted: 29 May 2013 22:42
by Engel
Eks opsoek na n platkar
Ek weet my laaitie gaan die diesel van my oorvat. So ek soek iets om mee te speel. Gladnie haastig nie en kyk ook na n nuwe patrollie met die 170 000 cashback wat hulle nou offer
Re: 2006 4.8 GL FOR SALE(Price reduced)
Posted: 14 Oct 2013 20:37
by Abri Hoffman
Sold
Going to fetch her on Friday. Can't wait.
Thanks for the patience Herman.
Now we have 2 in the family.
Re: 2006 4.8 GL FOR SALE(Price reduced)
Posted: 14 Oct 2013 20:46
by Jules
Aha Abri so jy het die manne ingelig oor jou verjaardag geskenkie, mag jy en jou familie sorgvrye kilo's ervaar met jou nuwe 4.8 en jou Metalian trailer
Shalom
Re: 2006 4.8 GL FOR SALE(Price reduced)
Posted: 14 Oct 2013 21:03
by Tinus lotz
Geluk abri....ek verjaar somme ook weer lol wat n verjaarsdag geskenk ....from dad to dad

Re: 2006 4.8 GL FOR SALE(Price reduced)
Posted: 15 Oct 2013 07:34
by Herrie
Mooi so Abri!!!

Re: 2006 4.8 GL FOR SALE(Price reduced)
Posted: 19 Oct 2013 19:28
by chompy
Ek weet Abri gaan die Patrol geniet.....................maar ek is blerrie hartseer,op die ou end lyk dit my hy gaan 2 Nissan Micra's word (varsity karre)

Re: 2006 4.8 GL FOR SALE(Price reduced)
Posted: 01 Nov 2013 09:19
by Jules
Abri wanneer gaan jy ons inlig oor jou trip huistoe met jou nuwe lorrie en sleepwa
shalom