Page 2 of 2
Re: Hankook ATMs for sale
Posted: 26 Jan 2013 21:47
by Kagiso II
WAT het jy met die 16 " rims gemaak ??
Re: Hankook ATMs for sale
Posted: 26 Jan 2013 23:30
by Jorrie
Oompie
Ek het die ou bande van die 16" rims afgehaal en die nuwe bande op dieselfde 16" rims getrek. So die rims is nie beskikbaar nie, maar slegs die bande is beskikbaar. Ek het die Hankooks vandag skoon gemaak en hulle lyk nog goed. Die spoor diepte wat ek ten opsigte van die Hankooks aangegee het was deur AutoWiel in Montana gemeet. Nie een van die bande het ooit 'n "puncture" gehad nie.
Groete
Jor
Re: Hankook ATMs for sale
Posted: 26 Jan 2013 23:59
by Jorrie
Die Groen Bees lyk nou so.

- _MG_5213.jpg (167.88 KiB) Viewed 1174 times
Re: Hankook ATMs for sale
Posted: 29 Jan 2013 13:34
by Tinus lotz
Dit lyk baie netjies!!!!!soos n regte patrollie
Re: Hankook ATMs for sale
Posted: 29 Jan 2013 14:01
by jonathan
Jorrie net uit nuuskierigheid - het jy op die oomblik enigsins 'n suspension lift? Pas die 285's sonder enige probleme?
Re: Hankook ATMs for sale
Posted: 29 Jan 2013 14:51
by Jorrie
Jonathan
Ek het nog die standaard suspension. Ek moet nog die nuwe bande gaan toets. Dit sal Sat 09 Feb 13 gebeur.
Re: Hankook ATMs for sale
Posted: 29 Jan 2013 22:27
by Tinus lotz
Hulle pas mooi sonder probleme maar 33 is max sonder mods
Re: Hankook ATMs for sale
Posted: 31 Jan 2013 19:06
by jonathan
Dankie Tinus.
Jorrie laat weet maar hoe jou toets gaan, ek oorweeg sterk om dieselfde te doen
Re: Hankook ATMs for sale
Posted: 31 Jan 2013 19:31
by Jorrie
jonathan wrote:Dankie Tinus.
Jorrie laat weet maar hoe jou toets gaan, ek oorweeg sterk om dieselfde te doen
Jonathan
Ek sal laat weet na 9 Feb.