Page 2 of 6

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 17:01
by Kagiso II
Lexi-- die klein boetie van joune -- Praatnou [net] -- Vandag het hy naam gekry .. STIG :oldtimer:
IMG_0870.JPG
IMG_0870.JPG (655.59 KiB) Viewed 2271 times
IMG_0054.JPG
IMG_0054.JPG (2.66 MiB) Viewed 2271 times
IMG-20121202-00753.jpg
IMG-20121202-00753.jpg (2.06 MiB) Viewed 2271 times

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 17:24
by Alex Roux
Dit is verskriklik

Ek dink ek gaan nagmerries kry
Oom Mac met 'n Prado

Wat sou dan fout gewees het met Agarob + 'n groter intercooler van Grootseun?

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 21:12
by Kagiso II
:rolling: -- Teen die prys wat daai V6 4liter by my aangekom het sou enigeen hom gekoop het :mytwocents:

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 21:18
by Jorrie
Oompie
Ek dink jy't 'n goeie koop met die STIG gedoen. :thumbup:

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 08 Jan 2013 23:19
by Tinus lotz
:salute: Ek stem saam hy is n Jap kar solank hy net nie engelse karre ry nie alle Jap karre is goeie tjorre nissan isuzu toyoutas susuki pajeros ect :thumbup:en vir daai prys met daai kilos goeie koop my Oom!!!!

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 09 Jan 2013 10:05
by Carel
Dit is die boonste 4x4 baan waarheen ek wil gaan en as ons so vanaf 8:00 - 8:30 bymekaar kan kom behoort ons teen 9:00 te kan begin ry. Daar behoort dan genoeg tyd te wees sodat ons agterna kan braai.

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 09 Jan 2013 16:23
by Kagiso II
Eisjjj - 8vm?? weet jy hoe lank ry ik van Benooni af sountoe?
ons het voorlaasweel 9:40 begin ry en was 2nm in die lapa Dalk 9vm maak?

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 17 Jan 2013 11:04
by Stefaansie
Eish!!

Bly die Oom ook in Benounie? Nou voel ek nie meer so kommin nie. Ek het geweet daar is klas aan die plek.

Ek wil niks se nie, maar ek hoop regtig om dit te maak hierdie keer.

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 17 Jan 2013 12:29
by Alex Roux
Carel

Ek sal nie so vroeog daar kan wees nie.
As mens dalk helfte van die baan kan skip, dan join ek eers teen 11vm.
Ek ken nie Hennops goed genoeg om te weet of dit moontlik is nie?

Re: Hennops 27 Jan

Posted: 17 Jan 2013 15:45
by beast
:blonde: Daar is n klomp van ons, seker so 5 hier uit die Wesrand en ons beplan om 9 uur daar te wees. Sal julle vir ons onder by die Bouma/Braai plek wag voordat jul begin.