Page 2 of 5
Re: Barakah 17 Desember
Posted: 09 Dec 2012 08:22
by robedeling
#kanniewaggie

Re: Barakah 17 Desember
Posted: 10 Dec 2012 08:49
by offroadbiker
Aangesien ons net 3 is , sal dit 'n probleem wees as ons saam met so paar Isuzu manne gaan ry, daar is 6 van hulle wat gaan??????
Re: Barakah 17 Desember
Posted: 10 Dec 2012 09:28
by robedeling
Ek het nie n pyn nie, the more the merrier, dan kan ons biekie ons recovery ook oefen

, ek het n pel met n hilux wat ook wil saamkom as julle nie omgee nie.
Re: Barakah 17 Desember
Posted: 10 Dec 2012 09:43
by offroadbiker
1. Riaanbacker - Isuzu
2. Chrisbad - Isuzu Frontier
3. Essie - Isuzu D/C
4. Sweeper - Isuzu Frontier
6. Front4tier - isuzu Frontier
5. Sweeper (pa) - Isuzu Frontier
7. ORB - Nissan Patrol
8. Robedeling - Nissan Patrol
9. ChristoSlang - Nissan Patrol
10. Robedeling (pel) - Toyota Hilux
11. JacoV - maybe
12. Albertg - maybe
13. Klaskaptein - maybe
14. Ricster - maybe
Die PTA mense, sal mekaar so teen 06:30 kry by die Total garage op die N14 (S25 57.584 E27 57.102)
Johannesburg/Wesrand 06h45 by die Sasol op die N14 - die een by die Casino
Barakah direk 08h00
Ons is geboek onder Riaan
Re: Barakah 17 Desember
Posted: 10 Dec 2012 16:36
by ChristoSlang
Ai tog - ek besef so pas eers dat die 17de 'n Maandag is en ek weet sommer dat my baas hoogs ongelukkig gaan wees as ek nie by die werk opdaag nie
Jammer ouens - ek was onder die indruk dat dit oor 'n naweek is!

Re: Barakah 17 Desember
Posted: 10 Dec 2012 17:18
by Marino4x4

Hi Christo.
Dit is langnaweek. Die 17de is n vakansiedag
Re: Barakah 17 Desember
Posted: 10 Dec 2012 17:47
by ChristoSlang
Uhm...uhh... Ek kan nie eens die "blond" verskoning gebruik nie, daai een behoort alreeds aan Cedric!
Nou ja, as my baas nie gaan kwaad wees nie sien ek julle die 17de

Re: Barakah 17 Desember
Posted: 10 Dec 2012 18:53
by Tinus lotz
Is chuck nou reg??????
Re: Barakah 17 Desember
Posted: 10 Dec 2012 19:10
by ChristoSlang
Noggie, maar hy sal teen daai tyd klaar wees

Re: Barakah 17 Desember
Posted: 10 Dec 2012 19:59
by Tinus lotz