Page 2 of 5

Re: Patrol GQ pryse

Posted: 23 Nov 2012 07:49
by Rudolph
Hi Alleman,

Myne is 1996 model 4.2 petrol, in Maart 2009 R73 000 met 372 000km. TJM suspension, bullbar met winch en spots, mags met BF A/T in goeie kondisie gewees, interior oorgedoen deur Wild Africa, alles het gewerk behalwe die difflock.

Groete,

Re: Patrol GQ pryse

Posted: 02 Dec 2012 18:07
by Jules
Myne is n '95 , gekoop in 2005 vir R90K, het 142500km opgehad, geen ekstras maar wel diensrekord , het nog al die papiere en my diensrekord, tans is my lorrie op 256000km, ekstras is OME, ARB, vensters getint, Frontrunner roofrack, elektroniese ontsteking.

Shalom

Re: Patrol GQ pryse

Posted: 03 Dec 2012 16:28
by Marino4x4
Wat het die ou gerook? :rolling: :rolling: :rolling:
Rook.jpg
Rook.jpg (123.52 KiB) Viewed 1614 times
Kan dit nie glo nie.

Groete

Re: Patrol GQ pryse

Posted: 03 Dec 2012 16:35
by Jules
En dan is dit nog volgens die bobejaan n 4x2 met n 3.0 petrol in, as dit die geval is behoort hy R19900 te kry, dalk het hy te veel wyn gedrink daar innie Kaap

Shalom

Re: Patrol GQ pryse

Posted: 03 Dec 2012 17:30
by Tinus lotz
Julle manne is funny :rolling:

Re: Patrol GQ pryse

Posted: 03 Dec 2012 21:00
by ama-glug-glug
Myne is 'n '96 SGL Petrol, gekoop in 2011 vir R105k, tweede battery sisteem sonder die battery!, MAXE nudgebar met spots, dakrak, 204 000km met diens rekord. Die ou trok was oor die algemeen in baie goeie toestand, maar dit lyk of hy begrawe was in Mosambiek. Daar is nog steeds sand wat op plekke uitkom wat ek nie gedink het daar kan sand in nie!

Re: Patrol GQ pryse

Posted: 28 Jan 2013 17:54
by slmr
Shane: '95 4.2 SGL (with rear aircon) bought 2003 with 214k km on the clock for 95k bog standard, not a scratch........does not look the same now - no idea why

Re: Patrol GQ pryse

Posted: 29 Jan 2013 07:00
by offroadbiker
MarakasMalan - '94 Patrol petrol, 280k km, R55 000 : Iron man suspension, als buiten elektriese spieëltjies werk, ekstras: 1 spaar clutch. - Okt 2010.

Peter Conan - 96 Patrol petrol, 210k km, R100 000 : OME suspension, dual battery system and 200l fuel tanks, - Feb 2009.

Stefaansie - 96 SGL-D, 119k Km, R120 000 : SAC after market turbo, climate controll etc, basies full-house, net nie leer sitplekke en diff lock nie, geen ekstras, - Dec 2011

Dirk (ORB) - 96 Patrol petrol, 224k km, R70 000 : Iron man suspension, air suspension, front lockers; bullbar; roofrack met high lift jack; rock sliders; duel battery system; onderste bash plate; spot lights; 28 MHZ radio; Snorkel; goeie sound system; nuwe radiator, nuwe clutch deur Nissan, 6 mags met 33" Cooper STT (20 000km) - Sep 2012

DavidT - 96 4.2 SGL, 245k km, R65 000 : bullbar, laai sisteem vir 2de battery en long range tank, bande was nie meer goed nie, - 2011.

Rudolph - 96 4.2 petrol, 322k km; R73 000 : TJM suspension, bullbar met winch en spots, mags met BF A/T in goeie kondisie gewees, interior oorgedoen deur Wild Africa, alles het gewerk behalwe die difflock - Maart 2009.

Jules - 95 , 142k km; R90 000 : diensrekord; - 2005

Amaa-glug-glug - 96 SGL petrol, 204k km; R105 000 : duel battery(no battery); Maxe nudge bar; spots; dakrak - 2011

Slmr - 95 4.2 SGL, 214k km; R95 000 : rear aircon - 2003

Re: Patrol GQ pryse

Posted: 29 Jan 2013 07:56
by Jules
Dirk lyk my jy het die bargain van ons klomp gekry

Shalom

Re: Patrol GQ pryse

Posted: 29 Jan 2013 12:02
by LSnyman
R20,000 vir my '96 4.2 petrol met 265,000km op, was in ongeluk gewees(stamp regs voor op fender) maar is heel goed herstel.
kom van die kus af en het 3 roesplekkies op bakwerk maar chassis is roesvry. het 'n staal bumper op maar ek is nie seker van die maak nie en 2 enorme ipf spotlights.
meganies baie goed en bande 70% loovlak op

interior kort bietjie aandag :redface:
vroulief sê hy moet gaan so dink daaraan om hom te verkoop....