Page 2 of 2
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 20 Nov 2012 08:16
by Kagiso II
Witrivier Patrol vasgemaak -- nou om die Bankman se kop te draai ...
BOEZMAN IS TE KOOP

Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 20 Nov 2012 08:47
by Jules
Good luck Oom Mac hy lyk spiekeries
Shalom
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 20 Nov 2012 15:46
by Kagiso II
DISAPPOINTMENT / Teleurstelling
Alles gereel: Die bank het reds goedgekeur en die geldjie toegestaan .. 'n Deposito reeds betaal ... e
En nou bel die eienaar my - Die regte prys is R279000 en NIE R179 000 soos in Autotrader vertoon nie ..
eisjjjj - en ek het al begin naam soek vir daai kar
Gaan loer maar self:
http://www.autotrader.co.za/used-cars/n ... sting=true
ek koop sommer 'n Cruiser

Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 20 Nov 2012 22:15
by Jules
Not to worry my Oom die regte een is oppad op die regte tyd, "have faith" ek wag ook maar geduldig op my 4.8GRXie, ek het darem al besluit hy gaan wit of silver wees, moet ten minste n integrated bullbar hĂȘ , aftermarket suspension sal nice wees maar nie n voorvereiste nie.
Shalom
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 21 Nov 2012 00:40
by dieselfan
Kagiso II wrote:DISAPPOINTMENT / Teleurstelling
Alles gereel: Die bank het reds goedgekeur en die geldjie toegestaan .. 'n Deposito reeds betaal ... e
En nou bel die eienaar my - Die regte prys is R279000 en NIE R179 000 soos in Autotrader vertoon nie ..
eisjjjj - en ek het al begin naam soek vir daai kar
Gaan loer maar self:
http://www.autotrader.co.za/used-cars/n ... sting=true
ek koop sommer 'n Cruiser

Kry mos a cruiser, daai 1 wat is eintlik 2 word nou n 3.

Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 21 Nov 2012 17:59
by jan.dup
Oom Mac,
Ek sien hierdie een op Gumtree vir R 185 000 met 120 000km op die klok. Lyk goed - oom kan hom miskien probeer (as sy prys nog dieselfde bly na oom gebel het

)
http://capetown-westerncape.gumtree.co. ... Z433421600

- Patrol Gumtree.JPG (77.28 KiB) Viewed 1675 times
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 21 Nov 2012 22:50
by Jules
Hierdie is die 1ste groen 4.8 wat ek sien, hy lyk nogals mooi
Shalom
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 22 Nov 2012 00:05
by Kagiso II
Re: 4,8 PATROL What is different?
Posted: 26 Nov 2012 17:50
by Quack
Ja nee, dis Patrol se kind, petrol vlap al klaar oop......reg om in te gooi!
