Page 2 of 2

Re: Outback Roofrack Whistle noise

Posted: 16 Nov 2012 13:19
by pieterpotgieter
Baie adnkie Jan ek gaan 'n strip op die boonste rail ook in sit ek dink dit is die probleem :blonde:

Re: Outback Roofrack Whistle noise

Posted: 16 Nov 2012 14:14
by ChristoSlang
I'm in the same boat as Cedric & Grant - a 4.2 turbo-diesel up front, lots of amps & speakers inside & muddies underneath! In addition I have also decorated the roof rack with plenty of extras (spot-lights, a Hi-lift jack, a spade, a working light, a gazebo, a table and a solar panel) that are never removed. All I can ask is "Whistle? What whistle?" :think:

BTW: where do you get those rubber strips?

Re: Outback Roofrack Whistle noise

Posted: 16 Nov 2012 14:19
by Tinus lotz
pieter het jy n deflector plate op jou roofrack???? :think:

Re: Outback Roofrack Whistle noise

Posted: 16 Nov 2012 14:31
by Kagiso II
ek laaik dit as Boezman so fluit .. dan waai die meisies vir my

Re: Outback Roofrack Whistle noise

Posted: 16 Nov 2012 15:39
by jan.dup
Christo,

Ek dink Safari Centre is nou agente vir Outback (voorheen Megaworld 4x4) - ek is seker as hulle nie het nie kan hulle vir jou bestel. Ek het voorheen van die strips by Megaworld gekry.

Miskien sal rubbershops dit ook he - weet nie.

Re: Outback Roofrack Whistle noise

Posted: 17 Nov 2012 10:38
by pieterpotgieter
Baie dankie dit uit gesorteer :blonde: