Page 2 of 2

Re: Directional tyre rotation

Posted: 10 Nov 2012 17:28
by Gerrit Loubser
Jules, ek dink die reserwewiel kan maar enige plek eerste gaan, solank die hele skema oor die verloop van die lewe van die stel bande sorg dat elke band ongeveer ewe veel afstand aflĂȘ in elke posisie.

N.S. Snaaks om op twee forums dieselfde gesprek te voer, toe tik ek maar in Afrikaans. :lol: