
Will you try this ?
- Stefaansie
- Senior Member
- Posts: 298
- Joined: 30 Jan 2012 11:53
- Full Name: Andre Vorster
- Nickname: André
- Home Town: Benoni
- Current 4x4: 1996 SGL-D 4.2 Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 8 times
- Been thanked: 9 times
Re: Will you try this ?
Mar gaan ons dit dan nie doen by Gerotec nie 

'96 SGL-D PATROL (GQ)
ECHO 3
'07 SUZUKI BOULEVARD 1800
'06 YAMAHA 700 RAPTOR
ECHO 3
'07 SUZUKI BOULEVARD 1800
'06 YAMAHA 700 RAPTOR
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Re: Will you try this ?
Ons patrollies se wiele is wyer as daai landy sin..........as daai n klip was sommer in reverse 

- jan.dup
- Senior Member
- Posts: 209
- Joined: 08 Jun 2011 11:43
- Full Name: Jannie Du Plessis
- Nickname: Jannie
- Home Town: Hermanus
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 29 times
- Been thanked: 13 times
Re: Will you try this ?
Soos ek dit sien kan die drywer weens die helling glad nie die "tracks" sien nie - so dis 'n blind ry en daai spoortjies is flippen nou ? - en 'n direkte val
sal 'n knak smaak in jou mond laat as jy onner is en jou lorrie op sy dak,
- sal nie lekker wees nie
Ek sit tussen 2 vure - dan dink ek nee nooit, en dan dink ek maybe is dit nie so erg as wat dit lyk nie
Kom ek stel dit so - as dit 'n "stealer" lorrie is wat hulle wil afshow sal ek dit doen
- want dan worry ek mos nie meer oor onderstebo le nie
Louis jou punt van "My grootste kommer sal wees oor wie die stelasie gebou het!!!" - Sooooo true !!
Weet nog steeds nie ...........



Ek sit tussen 2 vure - dan dink ek nee nooit, en dan dink ek maybe is dit nie so erg as wat dit lyk nie





Louis jou punt van "My grootste kommer sal wees oor wie die stelasie gebou het!!!" - Sooooo true !!
Weet nog steeds nie ...........
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Will you try this ?
gaan kyk hier op Gerhard se kiekies -- die 6e foto -- daar loop Patrrol teen dieselle hoek klipplaat uit:
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=65&t=3097
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=65&t=3097
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- jan.dup
- Senior Member
- Posts: 209
- Joined: 08 Jun 2011 11:43
- Full Name: Jannie Du Plessis
- Nickname: Jannie
- Home Town: Hermanus
- Current 4x4: Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 29 times
- Been thanked: 13 times
Re: Will you try this ?
Oom Mac, op die klipplaat soos daai as hy sentimeter diekant of daaikant toe ry gaan dit nie 'n verskil maak nie en hy gaan nie "af val en summier omdop" soos in die clip nie - op die klipplaat sal 'n ou genoeg tyd en ruimte he om hom weer terug te bring as hy effe skeef gaan (nie so op die spoortjies nie -error and man down) - die spoortjies van daai clip is maar net net band wydte. In daai klipplaat omgewing is dit nie net 2 dun spoortjies in die lug nie en sien jy die baie wyer terrein voor die tyd en jy kan wel blindelings op gevoel ry - veral as dit 'n min of meer gelyke "wye" oppervlak is. Dit bly nog steeds 'n hengse uitdaging maar dit sal 'n ou baie eerder aanpak - in elk geval ek sal dit met my eie lorrie definief 'n go gee
. Die "stealers" kan maar hulle lorries vi die een hou
Vat nou daai selfde klipplaat en sny die rots uit sodat die nou rots spore alleen so hoog uitstaan soos die hindernis in die video en dit is tog sekerlik 'n totale ander ballgame
Dit gaan nie hier soseer oor die hoek nie - eerder oor die kombinasie van hoek en spoor wydte/hoogte kombinasie.





Vat nou daai selfde klipplaat en sny die rots uit sodat die nou rots spore alleen so hoog uitstaan soos die hindernis in die video en dit is tog sekerlik 'n totale ander ballgame

- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: Will you try this ?
Is so effe waar wat jy se Jan -- maar lyk vir my daai ramp en brug het so effe walletjies aan die kante wat sal keer dat jy eenkant toe neu ..agge ... duiwel. Die spoor waar die Landy op ry is amper soos kombuisrasper se metaal -- lekker skurrrrrfffff
Maar WAT van die omie wat daar onner sit en braai en nie opkyk nie??? [hy lyk hoeka vi my na daai ARRIES oukie? [pens en al ]
Maar WAT van die omie wat daar onner sit en braai en nie opkyk nie??? [hy lyk hoeka vi my na daai ARRIES oukie? [pens en al ]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests