Page 2 of 2

Re: Steering Damper

Posted: 13 Sep 2012 16:41
by Tinus lotz
Hoe voel die stuurwiel nou ????

Re: Steering Damper

Posted: 13 Sep 2012 17:04
by Jorrie
Tinus
Ons sal seker eers voel as ons weer sinkplaat pad ry. Het nog net so 4km met hom gery.
Dit was goed om jou vandag te ontmoet.

Re: Steering Damper

Posted: 13 Sep 2012 21:40
by Tinus lotz
:thumbup: :thumbup:

Re: Steering Damper

Posted: 14 Sep 2012 12:22
by Izak
Wat het hy gekos. My Patrol het ook bietjie shudder teen afdraende as die wa van after stoot? (kan mens sê die wa stoot ?)

Re: Steering Damper

Posted: 16 Sep 2012 09:05
by Jorrie
Izak wrote:Wat het hy gekos. My Patrol het ook bietjie shudder teen afdraende as die wa van after stoot? (kan mens sê die wa stoot ?)
Izak. Tinus.
Die damper het R1180 gekos. My trollie loop nou mooi reguit en die linkstrekkery is weg. :biggrin: