Page 2 of 2

Re: Coopers STT

Posted: 21 Mar 2013 21:06
by jeanne.volschenk
Dag manne,

Net gou op bande Jy kan die omtrek van die twee bande heel maklik bereken. Die band grote werk as volg.

265/75/16
265 = band breedte
75 = 75% van die breedte 198,75 is die sidewall hoogte
16" = natuurlik die rim grote.

so die 285/75/16 is heelwat grooter as die 265 nie net breer nie maar ook hoer. Dus is die omtrek ook meer.
die wand hoogte van die 213,75. nou kan jy die middelyn of die radius bepaal van die twee en dan die omtrek verskill bereken.
Afhangende van watter band jy van tevore op gehad het is jou STT dan ook 'n swaarder band weens sy sterkte van sy sidewall STT heelwat meer rubber.

Groete

Jeanne

Re: Coopers STT

Posted: 21 Mar 2013 23:11
by Jorrie
Die STTs is heelwat swaarder as my vorige bande.

Re: Coopers STT

Posted: 28 Mar 2013 10:03
by jan.dup
Jorrie wrote:
"Die STTs is heelwat swaar as my vorige bande."

Is there a significant difference in weight between the STT's and the Goodrich MT's of the same size ?

Re: Coopers STT

Posted: 28 Mar 2013 11:05
by Tinus lotz
No same spec will spend money on the one one I can get for the best price