Page 2 of 2

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 06 Sep 2012 16:18
by Kagiso II
:clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:

BAIE BAIE BAIE Geluk Bro .. geniet elke wieldraai van daai croozer killer

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 06 Sep 2012 18:05
by Tinus lotz
Mooi man!!!!!!mag hy jou baie lekke kilos gee :thumbup:

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 06 Sep 2012 19:17
by Aries66
Gelug met die werk wat gedoen is nou net tyd vir geniet en mooi oppas vir nog baie km. :salute:

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 07 Sep 2012 07:30
by Herrie
Sterkte - hoop alles gaan nou goed!

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 21 Dec 2013 21:16
by britsgi
Naand almal. Ek nuut op forum so deur geblaai toe kom ek op Spartacus af. Ek hom oorgekoop hy staan nou op 168000km en bonnet weer in die lug top gekraak, besig om te kyk om die nuwe ford 3,2l motor in tebou lyk my die ZD30 nie baie betroubaar nie

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 21 Dec 2013 23:12
by Tinus lotz
Bel jap auto trading in jet park hulle het 3.0 l patrol engins vir 17k compleet ......of koop n nuwe head by alert engine spares
Die 30l is n mooi motor as hy reg is .askies en welkom hier

Re: " SPARTACUS " HART SURGERY

Posted: 27 Dec 2013 04:17
by Peter Connan
Smaak my die nuwe ford 3.2 het ook maar sy issues? Ek het al van /n paar stukkendes gehoor...