Page 2 of 2
Re: Torn vinyl repairs
Posted: 21 Aug 2012 22:59
by Chris Skinner
I suggest you try Leathertec in Pta north. They did wonders on my dash.
Re: Torn vinyl repairs
Posted: 22 Aug 2012 18:21
by Jorrie
Christo
Henriƫtte het met die manne in Zambezilaan gaan praat, maar hulle will nie aan die tipe werk vat nie. Hulle het wel aangedui dat daar 'n plek in Pretoria-wes is wat puik werk doen, maar kon nie 'n naam gee nie.
Re: Torn vinyl repairs
Posted: 22 Aug 2012 21:05
by ChristoSlang
Jorrie, dankie vir julle moeite!
Ek gaan die naweek daai paneel uitkmekaar haal en sien of ek dit self kan reg toor. Anders sal ek maar Pta Noord toe moet piekel - Leathertek sal seker kan help...
Re: Torn vinyl repairs
Posted: 22 Aug 2012 21:43
by Jorrie
Christo
Ek voel half skuldig want ek het daai Kazebo help pak in jou Patrol.

Re: Torn vinyl repairs
Posted: 24 Aug 2012 12:16
by ChristoSlang
Jorrie, dit was alles my eie skuld - ek kon mos die gazebo in die lengte ingesit het sodat hy nie teen die deurpaneel gedruk het nie? Maar mens raak mos haastig en dink nie alles mooi deur nie!
Any way: ek het daai kleiner paneel uit die deurpaneel gehaal, die viniel losgetorring, die vernielde stukkie spons agter verwyder, alles mooi skoongemaak en met kontakgom geplak, die missing stukkie spons vervang en alles toe weer aanmekaargesit. Die viniel is nou wel nie perfek glad nie, maar dit sal hopelik met die tyd verbeter,
Ten minste is alles mooi toe - geen gapende wond meer nie:

- Vinyl fixed
- Fixed.jpg (69.88 KiB) Viewed 1586 times
Re: Torn vinyl repairs
Posted: 24 Aug 2012 20:46
by Jorrie
Christo
Dit lyk goed.
Groetnis

Re: Torn vinyl repairs
Posted: 25 Aug 2012 08:08
by Tinus lotz
Mooi man !!! Plak nou n bullet hole bo oor !!!!!!LoL netjie mater ons weet nou wie om te kontak vir sulke probleme
Re: Torn vinyl repairs
Posted: 25 Aug 2012 10:07
by Jorrie
Christo, hoe het die paneeltjie uit gekom? Moes jy eers die hele deurpaneel uithaal?
Re: Torn vinyl repairs
Posted: 27 Aug 2012 12:06
by ChristoSlang
Daai boonste paneeltjie knyp van agter af vas aan die groot deurpaneel...

- Small panel.jpg (200.57 KiB) Viewed 1549 times