Page 2 of 2
Re: MAXXIS BIGHORN TYRES
Posted: 28 Sep 2009 13:25
by Patrol4.8
Pieter jy moet laat weet wat jy dink van jou STT's wanneer hulle op is, ek het gehoor hulle laat sekere voertuie na links trek.

Ek sit nog en wik en weeg tussen STT's en KM2's. Ek het belangstelling verloor in Maxxis oor hul prys en ander issues.
Dit lyk egter of KM2's nie beskikbaar is in 305/70/16 nie.
Groete
Re: MAXXIS BIGHORN TYRES
Posted: 29 Sep 2009 21:53
by Pieter du Toit
Cornelius,
Sal laat weet sodra ek gekry het - en sommer foto of 2 post ook!! Ek wag in spanning - het net gister met Johan Tyre gepraat maar Dunlop se dis nog nie hier nie - hopenlik sal die container teen Vrydag hier wees!!!
Sal jou op hoogte hou!!
Re: MAXXIS BIGHORN TYRES
Posted: 28 Oct 2009 10:09
by Unkredible
I had ST's on my Defender - they were great...never had any issues keeping up with the STT ous...
Re: MAXXIS BIGHORN TYRES
Posted: 28 Oct 2009 14:12
by Engel
ek het nou die dag n stel 305 70 16 afgestuur vir R2500/ band in die kaap geland
Re: MAXXIS BIGHORN TYRES
Posted: 28 Oct 2009 15:35
by Pieter du Toit
Herman,
Verwys jy nou na Coopers of Maxxis??

Re: MAXXIS BIGHORN TYRES
Posted: 28 Oct 2009 15:41
by Pieter du Toit
Cornelius,
Het toe my 305's gekry en sover is ek baie happy

Het regtig nog nie baie met hul gery nie want my kar is meer in die "operasie saal" as by die huis - staan tans by Burnco om die "casters" te laat doen na die groter bande op is.
Het wel die afgelope naweek Tulbagh toe en terug gery - en ek kan regtig nie kla dat my kar enigsins links getrek het nie - en die STT's klink vir my self stiller as my ST's wat voorheen op was - of dis die freeflow wat bietjie meer dreun!!!

Re: MAXXIS BIGHORN TYRES
Posted: 28 Oct 2009 16:30
by Engel
Pieter du Toit wrote:Herman,
Verwys jy nou na Coopers of Maxxis??

bighorn maxis