Page 2 of 2
Re: 29MHZ RADIOS
Posted: 13 Jul 2009 12:43
by Stefan
And here is a pic. (Sorry for the poor quality)

Re: 29MHZ RADIOS
Posted: 14 Jul 2009 22:11
by Pieter du Toit
Hello Herrie,
Ek hou van die posisie waar jy jou radio ingesit het

- het jy dit self gedoen of laat doen?? En waar en hoe loop die antenna draad?? Ek het dieselfde radio maar myne is tans links voor die linker sitplek gemonteer - en ek hou nie baie van die posisie nie. Ek hou van jou posisie en sal graag myne ook soontoe wil skuif. Enige tips??

Re: 29MHZ RADIOS
Posted: 15 Jul 2009 07:42
by Herrie
Pieter, die antenna draad loop teen die linker pilaar - tussen die voorruit en die passesiers deur - af. Ek het hom self ingesit.
Jy moet net daai console af haal - die radio vas sit - en die console terug sit. Die radio is vas met dieselfde skroefie wat die sonbrilhouer vas hou.
Re: 29MHZ RADIOS
Posted: 15 Jul 2009 23:07
by Pieter du Toit
Dankie Herrie - much obliged!!

Re: 29MHZ RADIOS
Posted: 16 Jul 2009 11:09
by Tjaart
Herrie
Is dit onder jou sitplek, of die passasier s'n? Is jy nie bang vir water daar nie?
Re: 29MHZ RADIOS
Posted: 16 Jul 2009 12:14
by Herrie
Tjaart, myne is in die dak - in die plek van die sonbrilhouer!
Re: 29MHZ RADIOS
Posted: 16 Jul 2009 12:46
by Tjaart
Herrie
EK't gesien en dis nou baie ougat!! Daai GX-300 is lekker plat. Myne is te groot om daar in te as. Maar hy werk kwaai daar waar hy sit. Moes jy van die plastiek uitsny om die radio in te kry daar?
Re: 29MHZ RADIOS
Posted: 16 Jul 2009 13:11
by Herrie
Nee, het net die brilhouer uitgehaal - nie nodig om enige iets te sny nie.
Re: 29MHZ RADIOS
Posted: 26 Aug 2009 22:04
by Stefan
Tjaart wrote:Herrie
Is dit onder jou sitplek, of die passasier s'n? Is jy nie bang vir water daar nie?
Dit is onder my sitplek en ek is oral bang vir water!