Page 2 of 3
Re: Leander Snyman - LSnyman
Posted: 17 Jul 2012 18:01
by ChristoSlang
Eish Leander! Jy gaan nog baie Patrols moet koop voor daai skuur... ek bedoel garage vol raak.

Re: Leander Snyman - LSnyman
Posted: 17 Jul 2012 18:50
by Tinus lotz
Welkom welkom

Re: Leander Snyman - LSnyman
Posted: 17 Jul 2012 19:46
by Jules
Welkom Leander, excellent nog n GQ

en n GROENE

, een iets wat ek kan aanbeveel is om jou vensters te tint dit hou die groen lorries baie koeler
Shalom
Re: Leander Snyman - LSnyman
Posted: 18 Jul 2012 07:49
by PeetO
Baie welkom Leander.

Re: Leander Snyman - LSnyman
Posted: 18 Jul 2012 12:35
by LSnyman
weereens dankie vir al die groetnisse - jis maar julle is 'n klomp gawe kêrels ek voel sommer reeds welkom
Christo daai skuur is darem nie my garage nie, net 'n besigheidsperseel/stoorplek - maar ek wens ek kan hom vol Patrols maak...
Jules dankie vir die advies ivm die tint - dit maak baie sin en ek glo jy praat uit ondervinding, soos ek sê ek moet nog BAIE leer oor die Trollie - maar ek glo ek het 'n goeie kopie gemaak(veral teen die prys) en dat hy my nog baie plekke sal laat sien
Re: Leander Snyman - LSnyman
Posted: 18 Jul 2012 12:39
by Herrie
Ek het vir jou 'n Patrol Service Manual op 'n CD as jy een soek! Ek bly in Kempton.
Re: Leander Snyman - LSnyman
Posted: 18 Jul 2012 13:31
by LSnyman
baie dankie Herrie, dis uitstekend ek sal beslis graag plan maak om dit by jou op te tel
ek gaan dit nodig kry want die trok het aandag nodig

Re: Leander Snyman - LSnyman
Posted: 18 Jul 2012 14:02
by Peter Connan
Leander, if you have a good internet connection there is a link on this forum where you can wownload the full Nissan factory manual for your car. If I remember correctly, it is under the "web resources" section.
Re: Leander Snyman - LSnyman
Posted: 18 Jul 2012 14:31
by DawidT
Hi Leander en baie welkom. Yip, ek het ook die manual afgelaai, wees net geduldig en hou baie papier byderhand as jy hom wil print!!! Werklik nuttig!

Re: Leander Snyman - LSnyman
Posted: 18 Jul 2012 15:03
by LSnyman
thks Peter - searching for it as we "speak"
my connection is not too bad (and paid for

)