Page 2 of 15
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 06 Jul 2012 23:08
by Kagiso II
If we enter ONLY to win -- I am staying home .. It is a FUN day - and that should be kept like that forever -- what I do have a problem with are some of the "extras" border on "not amusing" [soos om kudu drol in 'n eierkelkie te spoeg op 5 meter

]
So - lets go habve fun, and let the "MUST win at all costs" ouens have their day
One obstacle I would like to practice beforehand is dragging a tyre through heavy sand ...
[kan iemand vir Alex leer om balle in 'n emmer te gooi ?]
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 07 Jul 2012 17:42
by Alex Roux
Oom
Ek hoef mos nie te leer om balle te gooi nie, want ons speel mos om te geniet eerder as om te wen!?
So ons speel nie te ernstig nie, maar ek wil nou ook nie 13e uit 14 kom met net die kaas-en-wyn span agter ons nie.
Ek gaan pass op die balle gooi hierdie keer, want Noel is my ko-driver! Hy kan anycase baie beter gooi as ek (maar dit se seker nie veel nie)!
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 07 Jul 2012 17:55
by Kagiso II
Eisjj - Lexi, oompie is van mening Graad 2 dogtertjie gat beter gooi as jy.
MAAR, die 'feedback' is dat jy wat Alex is, se ryvernuf 100 voudig "improve" het .. So, ons gan jou inspan om stang te vat
[Ons KAN natyuurlik al die SWB Terrano's met difflock toerus en 'n "All time Best" gaan opstel [en boggeroll vanni hele dag geniet ???]

Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 10 Jul 2012 21:09
by PeetO
Is dit moontlik om nog 'n naam by te voeg?
Ek en my seun Petrie sal graag wil ry.
Ons is onervare maar hoe sal 'n mens ervaring opbou as jy nie probeer nie.
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 11 Jul 2012 08:24
by Herrie
Jy moet lid van die Nissan 4x4 Klub wees op te kan deelneem.
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 11 Jul 2012 08:28
by PeetO
Dankie Herrie
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 11 Jul 2012 13:32
by martyn
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 11 Jul 2012 16:15
by ChristoSlang
martyn wrote:...they are a good bunch except for Cedric, Grant, Driko and the rest of the deliquents
Hah! I'm glad I did not make that list!

Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 11 Jul 2012 16:50
by ricster
Re: 2012 AAWDC Funday: 2012/08/18: Rhino Park
Posted: 11 Jul 2012 21:12
by Jorrie
Cedric
Without your sense of humour this forum woud'nt be the same.
