Page 2 of 3

Re: Life with LOBO

Posted: 05 Sep 2012 21:02
by Jorrie
Oompie

Jy moet nog daai details van die roofrack in Simonstad vir my stuur sodat iemand kan stuur om te gaan kyk. :salute:

Re: Life with LOBO

Posted: 05 Sep 2012 21:06
by Kagiso II
ek het laaaaankal vir jou ge fwd -- nog voor jy oppi plein geklim het ?? mar sal jou die i-muil op juo muil dres weer laat kry ..

Re: Life with LOBO

Posted: 05 Sep 2012 21:10
by Jorrie
Sorry,

Somehow het ek dit gemis.

Re: Life with LOBO

Posted: 21 Sep 2012 22:07
by Quack
Oompie, soek jy huh roofrek?

Laat weet samblief vir my, ek het een wat ek nie meer gebruik nie.

Groete

Re: Life with LOBO

Posted: 05 Nov 2012 10:37
by Kagiso II
Nou die annerdag word ek sommer so met die opstaan aangedruk [aan gesĂȘ?] -- kom ons gaan 4x4 bikki vandag. Dis die 24e Sept,Dwergie se maat uit die Kaap kuier hier - EN toe val die keuse op De Wildt.Sommer met ou Lobo gaan speel en wild rondkyk of ons wild kan te siene kry.

Dis nou weliswaar al amper "OUO" nuus - maar daai LOBO tref en verras en varbaas my al meer en meer.

Eers vat ons hom teen die asknoper by "Uitkyk 1" -- ek mik vir die middel van die sppor, geen genade vir LOBO nie - en boonop wil ek ook weet wat KAN die ou nog doen sedert hy in die Kaap so geknou is.
Kyk bikki self: oppad boontoe:

en toe weer af [teen eie kompressie - GEEN remme nie, voete onder die sitplek [amper]


en toe daar by die "speelgat" oppad uit:

Re: Life with LOBO

Posted: 05 Nov 2012 16:35
by Grant
Ja Oupa MAC,

Means nothing when you have filled the holes before you drive up :rolling: :rolling: . Nee man.

Re: Life with LOBO

Posted: 05 Nov 2012 22:37
by Kagiso II
:rolleyes: :naughty:

Re: Life with LOBO

Posted: 06 Nov 2012 07:52
by Tinus lotz
Oom mac Lobo is n yster!!!!!! :thumbup:

Re: Life with LOBO

Posted: 06 Nov 2012 21:09
by Grant
Lobo is n yster, maar oupa Mac, :think: :think: :think: :oldtimer: :oldtimer:

Re: Life with LOBO

Posted: 06 Nov 2012 22:43
by Kagiso II
Hmmm soos oompie se - VOL bravade die youngster noudat ik verrrr bly :-))