Page 2 of 2

Re: Alf White

Posted: 19 Jun 2012 14:50
by Izak
Baie welkom

Re: Alf White

Posted: 21 Jun 2012 17:31
by Alf
Dankie julle - ek voel al wlkom nog voor die die dinge gepost het. Kagiso - EGT - ja ek het en ek sukkel nogmet die foto's maar sal weldra bietjie oplaai.
Ek het nou so maand terug die dieselpomp moes laat regmaak - eish - en nou is die gasket by die exhaust ook gedaan - gaan nou sommer dadelik oor na freeflow - 76 pipe volgens Grootseun - deursit
Sien uit om julle op 'n trip te ontmoet binnekort
cheers