Page 2 of 2
Re: Me thinks me have found my 4.8
Posted: 09 Jun 2012 17:28
by Kagiso II
Jules -- Adventures For Christ kan doen met nog 'n S/wa -- Hulle Shreck gaan nou Zambie toe --
Huffel ga' jy vra vi hom ? [kom hy saam sy naam

]
Re: Me thinks me have found my 4.8
Posted: 10 Jun 2012 09:42
by Jules
Oom Mac ek hoop om R80K te kry, nee ongelukkig sal die naam Nomakanjani oorgedra word na die volgende Patrol, as ek van "brand" verander sal Nomakanjani beskikbaar raak.
Shalom
Re: Me thinks me have found my 4.8
Posted: 10 Jun 2012 15:56
by Tinus lotz
Re: Me thinks me have found my 4.8
Posted: 10 Jun 2012 18:15
by Freakazoid
Jules, Nissan het 'n recall op daai dash, het myne ook laat vervang. Dit is veronderstel om verniet te wees.
Geniet die nuwe kar, hulle ry baie baie baie lekker.
Re: Me thinks me have found my 4.8
Posted: 14 Jun 2012 11:38
by Jules
Weens nie totale gerustheid in my hart nie , het ek die 4.8 laat gaan. Het lank met dit geworstel maar besef die tyd is nie nou reg nie.
Shalom