Page 2 of 2
Re: New Member - Draadkar
Posted: 13 Feb 2012 09:02
by Rudolph
Welcome and enjoy the forum!!

Re: New Member - Draadkar
Posted: 13 Feb 2012 10:04
by Izak
Welkom

Re: New Member - Draadkar
Posted: 13 Feb 2012 12:55
by Tinus lotz
welkom welkom !!!gaan groot!!!

Re: New Member - Draadkar
Posted: 14 Feb 2012 07:35
by Grant
Re: New Member - Draadkar
Posted: 14 Feb 2012 07:50
by beast

Draad kar, welkom. Jy moet by ons aansluit en dan leer ons mekaar. Ek wil voorstel dat van ons ander ook so n uiteensetting van wie ons nou eintlik is. Miskien n nuwe link met " Who am I". Iemand moet net begin, want ek sukkel. Ons kan baie van mekaar leer en so uitvind wat mense se belangstellings is.
Re: New Member - Draadkar
Posted: 14 Feb 2012 08:15
by Draadkar
Beast,
Baie dankie - ek het die "template" op die Forum gekry en aanvaar dat dit standaarde praktyk is
Ek het reeds baie geleer (van 'n vriendelike klomp manne!) in die kort tydjie wat ek by die Patrol Forum betrokke is, ek glo dit gaan my uiteindelik 'n klomp "skoolgeld" spaar - en nuwe vriendskappe smee

Re: New Member - Draadkar
Posted: 14 Feb 2012 14:33
by Mrowka
Welcome and enjoy!