You're right Ian,and Etienne the parts manager from parow and clairmont,he run between the two.
Saltman,ek het ook gedink die ding is van goud,want die pomp lyk soos n datsun bakkie se pomp niks fancy nie.Die V-belde was n probleem,kon ook nie glo vir so n eenvoudige item dit was nie beskikbaar nie.Altyd goed om n spaar stel saam te ry,ek verkies ook die agente se belde.Jy weet nooit wanneer jy jouself of n maat moet help nie.Die 4.5 waarop ek gewerk het, het ook by die forum aangesluit,Hermi Lategan.Hy moes daai vreeslike waterpomp rekening betaal
Groete
Frans