Page 2 of 2

Re: Complete FRONT DIFF NUCKLE needed

Posted: 06 Feb 2012 23:04
by Jules
Gentleman Goeie naand, ons het toe Johan Pille se Patrol na my mechanic gevat. Kan jul glo die dom hoenners by Nissan het 2 x die nuckle ge assemble sonder om die olie seel ( soos prentjie 9 van die manual wys ) te vervang, geen wonder die olie loop die wereld vol nie. Toe Fanie oopmaak sien hy daar is geen olie seel nie , hy bel vir Nissan en wragtig hul stry met hom en sĂȘ daar is nie n seel nie en stuur vir hom die grease seel.Hopelik sal hul die regte seel more van hoofkantoor kry.

Verder het Nissan ook die stopperr op die linkerkant nie vervang nie so na links draai sy lorrie om n sixpens, dit is regtig scary wat by die handelaars aangaan. Ek sal maar al doe Patrols se handleidings vir Fanie vat sodat as ek eendag afgradeer na n 4.8 toe dan het hy sy inligting ook.

Shalom
Jules

Re: Complete FRONT DIFF NUCKLE needed

Posted: 07 Feb 2012 05:26
by Tinus lotz
Kriesis ou! Daai ouens moet fokus! :think: :thumbdown:

Re: Complete FRONT DIFF NUCKLE needed

Posted: 07 Feb 2012 07:15
by Peter Connan
No wonder they keep screwing up the scrapers if they haven't installed the stopper bolt!

Nissan should be ashamed of themselves if their mechanics are not even prepared to look at their own manuals when carrying out a repair. :thumbdown: I would seriously bend the franchise manager's ear. :mytwocents:

Re: Complete FRONT DIFF NUCKLE needed

Posted: 07 Feb 2012 11:40
by Kagiso II
plein en sinpel - blixzm daai dealer principle ..
Is daar nie 'n Kliente deins by NISSAN SA waar mens sulk patete kan aangee - en iets daaromtrent gebeur nie??
Beboed hom 'n miljoen of vat sy handelaarslisensie weg ... of iets???
[dis al so afgesaag, die koerante plaas dit nie eens meer nie :rolleyes: :rolleyes:

Re: Complete FRONT DIFF NUCKLE needed

Posted: 08 Feb 2012 13:25
by Jules
Gentleman some more news, when Fanie was re-assembling he realised something is not lekka, with closer inspection they saw the Trunnion Socket ( pic 8 on Peter C attachement ) is ever so slighty bend, now they are going to first try and bend it back in position ( nie geweet Superman is in Rbaai nie )

Will keep you posted

Shalom