Re: Do not fill up to the brim
Posted: 16 Jan 2012 14:02
aitsa maar julle gaan groot assi omie weg is -- die skip-reis was BAIE lekker dankie. [en nei ek offi Dwerrrgie het george geroep of kat geskiet 'ie :-))]
Re die vul van tenk: Ek het 'n standaard opdrag: Fill till "auto-stop" and then round off the cents to the nearest rand" [en dan kom daai klipspringerjagtersonderheenkome nog steeds en "fill it to the brim"
Nou klim ek self uit en hou toesig - want die hoeveelheid petrol wat uitloop by my tenk as hy oorvol is .. eisjjj, ek kon virri Dwerrrgie 'n draai-rooomys gekoop het met daai dollars.