Page 2 of 2

Re: Khowarib / Sesfontein to Puros circular route

Posted: 08 Jan 2012 10:00
by Adamastor
David...

Nou moet jy 'n slag ophou om kiekies in te plak...
Ek vat sommer die kar en gaan doen 'n "reccie" die week wat kom :woo:

Re: Khowarib / Sesfontein to Puros circular route

Posted: 09 Jan 2012 07:05
by David
:lol: Nou praat jy - ek kom sommer saam!

Re: Khowarib / Sesfontein to Puros circular route

Posted: 16 Jan 2012 14:24
by Kagiso II
[quote="Adamastor"]1.
Oom Mac...
Wie was die toerleier op daai trip van julle?
Het hy dalk 'n trip log wat hy bereid is om te deel?

Haijj daar - ek sal by Anthonie van McCarthy 4x4 club verneem of Mike nog die roete en beplanning het [ons het by Mohembo [Caprivi] via Botswana in Nam ingegaan en toe "Bo-om" getoer: Ruacana, Swartbooisdrift; Epupa, Van Zylspas, Sesfontein, Puros .. ens.
Laat kry my jou e-pos adres via "PM" dan kan ek ons itenary vir jou aanstuur.]

Dis mooi wereld daai ..
ek sommer lus en doen 'n "Patrol-Toer" daarlangs .. wonner wie sal wil saamkom? Makz 12 voertuie [punt ]

Re: Khowarib / Sesfontein to Puros circular route

Posted: 17 Jan 2012 07:37
by Adamastor
Baie Dankie vir al julle instte...
:thumbup:

Ek het die antwoorde wat ek gekry het ingewerk op my reisplan en sal weldra 'n opgedateerde reisplan inplak.

Ek raak bietjie deurmekaar met watter inligting ek hier en op die SA 4x4 Forum kry.
Het daardie gesprek voor hierdie een begin, maar gesien ek sien nie al die gesigte albei kante nie.

Ek plaas die "link" vir daardie bladsy hier en sal hierdie bladsy se "link" daardie kant plaas sodat ek makliker op spoed kan bly... en nie onnodig goeters hoef te herhaal nie...
Hoop dis OK met julle...

SA 4x4 Forum gesprekskakel:
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... p?t=102797