Baie Dankie vir al julle instte...
Ek het die antwoorde wat ek gekry het ingewerk op my reisplan en sal weldra 'n opgedateerde reisplan inplak.
Ek raak bietjie deurmekaar met watter inligting ek hier en op die SA 4x4 Forum kry.
Het daardie gesprek voor hierdie een begin, maar gesien ek sien nie al die gesigte albei kante nie.
Ek plaas die "link" vir daardie bladsy hier en sal hierdie bladsy se "link" daardie kant plaas sodat ek makliker op spoed kan bly... en nie onnodig goeters hoef te herhaal nie...
Hoop dis OK met julle...
SA 4x4 Forum gesprekskakel:
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... p?t=102797