Page 2 of 6

Re: Remember Me when LOGIN

Posted: 23 Nov 2011 15:55
by David
:woo: Dog dis net ek wat sukkel !

Blêrrie frustrerend om elke slag in te log! :thumbup:

Re: Remember Me when LOGIN

Posted: 23 Nov 2011 16:04
by Adamastor
Ek beskou myself as redelik rekenaarvaardig.
JBoy het ook nie vir my 'n antwoord nie.

Ek het al browsers verander - FireFox ook.
Het ook internet service provider verander.
Het op ander rekenaar met ander weergawe van Windows en IE probeer.
Cookies is op meer as een manier ge-delete.

Niks maak nie.

Wat ek wel agter gekom het is as ek die "refresh" funksie in IE gebruik onthou die site my partymaal, ander kere nie.
Het toe bitjie ondersoek ingestel en uitgevind Google kan ook dalk 'n finger in die pie hê.
Het die onderstaande boodskap op 'n ander site raakgeloop.

Warning, Google Web Accelerator may interfere with the proper functioning of this site.
If you enter the correct username and password, and see no error messages, and yet find yourself back at this page.
Google Web Accelerator has probably sent you the wrong copy of this page.

Re: Remember Me when LOGIN

Posted: 23 Nov 2011 22:40
by Grootseun
Jip ek sukkel ook nou al so twee weke met die probleem, het ook al 2 rekenaars probeer , en 3 verskillende service providers asook IE en FF en self op my iphone

Re: Remember Me when LOGIN

Posted: 24 Nov 2011 07:10
by David
Ja ek ook - Snaaks dat ander forums onthou word maar nie hierdie een nie :think:

Moet 'n setting op die site wees wat verander het... :helpsign: Wie kan help?

Re: Remember Me when LOGIN

Posted: 24 Nov 2011 09:20
by Kagiso II
ekke ook nou gaaatwol vir die ge loginnery -- ek gaan nou inklok en netnie weer uitklok nie [16Gb Adsl van Tannie Telkom sal darm seker die pyp kan rook?] :confused:

Re: Remember Me when LOGIN

Posted: 29 Nov 2011 20:40
by Jorrie
Jip, ek het 'n soortgelyke probleem. Dit is 'n pyn die alie.

Re: Remember Me when LOGIN

Posted: 30 Nov 2011 05:09
by JohnBoyZA
Hetzner, patrol4x4's ISP did a software upgrade yesterday. Hopefully the problems will resolve themselves. If not I will try and delve into the PHP abyss. Please be patient.


But guys, PLEASE BE WARNED, the next rude PM and I will ban you!!

Thank you
John Boy

Re: Remember Me when LOGIN

Posted: 30 Nov 2011 10:09
by Kagiso II
Neeeeeeeeeee - JohnBoy --0 munni die rude bogger ban nie -- gee hom vir my .. ek sal met sy gal werk..

Ons ammal se vir jou baie dankie JohnBoy vir die site, die geselsplek, die inligtingsbank - Doet so voort :woo: :woo: :woo:

Re: Remember Me when LOGIN

Posted: 30 Nov 2011 10:18
by Tinus lotz
Thanks Johnboy we are gratefull for all the help ,we don't need rude people on this forum . I started to look at the 4x4 comunity site and was blown away by the rude people there !!!!
Like bogey man sad after the 60 year thing at 3 provencies Nice people drrive patrols :mytwocents:

Re: Remember Me when LOGIN

Posted: 30 Nov 2011 11:00
by AdrianPowrie
Why would anyone feel a rude PM would fix the issue?

Cant understand that train of thought...

JohnBoy, Thansk for the site!
Great work, and thanks for the effort in fixing the login issue!